Sommige boere wat van die Ficksburg-omgewing in die Vrystaat, ervaar tans uitdagings met stropery weens lande wat nog nat is ná voortdurende reënval die afgelope maande. Die vise-president van Vrystaat Landbou, Friedl von Maltitz, gesels met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor…
TLU Suid-Afrika se virtuele staptog teen plaasaanvalle en -moorde was ‘n sukses. Dit is volgens Bennie van Zyl, die organisasie se hoofbestuurder. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met hom oor dié staptog gepraat…
Suid-Afrikaners, wat landbougemeenskappe insluit, is oor die algemeen verheug nadat President Cyril Ramaphosa ‘n week gelede aangekondig het dat Covid-19 regulasies geskrap word. Alhoewel die landbousekor as essensieel verklaar is gedurende die harde grendeltydperk, sê Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, het die sektor ook talle uitdagings in die gesig…
Produsente het onlangs hulle jaarlikse loonopgawe by die Vergoedingsfonds ingehandig om hulle rekeninge te betaal. Vanoggend gesels OFM-nuus se Elsabé Richard-May met Stephan Pietersen, die stigter van Work Accident Support, om uit te vind wat die voordele van hierdie inhandiging is…
Ankole-beeste is hoofsaaklik bekend vir hul ongelooflike horings en aanpasbaarheid in verskeie klimate. MJ Ernst, ‘n Ankole-teler en lid van die Ankole Cattle Breeders’ Society of South Africa, beskryf die bees as asemrowend en is opgewonde oor die toekoms van dié ras in Suid-Afrika. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het hieroor…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
Resilience and collaboration are two important keywords in the agricultural space. To find out more about this, OFM News’ Elsabé Richard-May spoke to Kgadi Senyatsi, the head of business development at the South African Pork Producers’ Organisation…
Die voorkoming én bekamping van misdaad in landelike gebiede regoor Suid-Afrika bly 'n prioriteit van onder meer boere en landbou-organisasies. Agri Securitas is een sulke organisasie wat vanaf 1991 hulle vir landelike veiligheid beywer. Ter ondersteuning van Agri Securitas het OFM 'n fondsinsamelingsprojek, genaamd #BakkieArm, van stapel getuur. OFM se…
Die grondpaaie in Noordwes is in 'n haglike toestand en groot skade word deur elke persoon wat van dié paaie gebruik maak, gely. Dit is volgens Theo Rabe, groephoof- uitvoerende beampte van NWK. NWK, in samewerking met Agri Noordwes, het intussen ‘n grondpadprojek van stapel gestuur. OFM-nuus se Elsabé Richard-May…
Daar is gedurende die 34ste wolveiling van die 2021/22-seisoen meer as 10 300 bale aangebied, waarvan 82,2% verkoop is. Hierdie was ook die laaste wolveiling van die genoemde seisoen. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
Blaasstene in diere ontstaan as gevolg van die geweldige alkaliese urine wat vorm wanneer ureum saam met verhoode fosfaat gevoer word. So sê Dr Johan van Rooyen, ‘n skaap en bok spesialis veearts by Steynsburg Dierehospitaal. Hy gesels met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor…
Dit is belangrik om voorbereid te wees vir die brandseisoen en planne in plek te hê sou 'n veldbrand onstaan. Daarmee saam moet boere hulself vergewis met die nodige kennis van hoe om diere wat tydens veldbrande beseer is te behandel. Professor Gareth Bath, voorsitter van die koördineringskomitee vir die…
Anaplasmosis, also known as gallsickness, is an animal disease that is caused by ticks. Dr Berry Mutowembwa, a veterinarian at the Agricultural Research Council, explains that some symptoms of the disease include constipation and a high fever. OFM News’ Elsabé Richard-May spoke to him about this disease…
Die sperdatum vir die inhandiging van loopopgawes is verby, maar wat gebeur nou? Stephan Pietersen van Work Accident Support, het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor gesels.
Die Vryheidsfront Plus (VF Plus) in die Vrystaat het onlangs met die provinsiale Departement van Polisie, Paaie en Vervoer vergader oor die toestand van paaie in die Oos-Vrystaat. Volgens Jan van Niekerk, die leier van die party in die Vrystaat, het amptenare onderneem om materiaal om slaggate tydelik op te…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
7 Jun 2022 2AM
2 min
1900 – 1920
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.