OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,811 Episodes
1920 – 1940

Agri Hour: 6 June, Deon Saayman

China has agreed to allow the import of processed wool from South Africa. This follows after it announced the ban on all cloven-hoofed animal products, which included wool, from South Africa following an outbreak of foot-and-mouth disease in five provinces. Deon Saayman, the General Manager of Cape Wools SA, spoke…
6 Jun 2022 3AM 5 min

Agri-uur: 6 Junie, Johan van den Berg

Baie koue toestande word veral in Julie verwag. Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, het met OFM-nuus se Elsabé Ricahard-May gesels oor hoe weervooruitsigte lyk en of daar enige waarskuwings vir produsente is…
6 Jun 2022 3AM 3 min

Agri Hour: 3 June, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
2 Jun 2022 9AM 7 min

Agri-uur: 3 Junie, Heinrich Victor

Daar is in totaal 7 642 bale by die 33ste wolveiling aangebied, waarvan 85,8% verkoop is. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
2 Jun 2022 6AM 3 min

Agri-uur: 2 Junie, Prof Waldo Krugell

Daar word bespiegel oor die moontlikheid van voedseltekorte. Dit, terwyl prysverhogings vir kositems op hande is. Waldo Krugell, 'n professor in Ekonomie aan die Noordwes-Universiteit, sê oor die naweek is daar in die media gewaarsku hoe bv. Tiger Brands nóg pryseverhogings van 15-20% oor ʼn reeks van hulle produkte verwag.
1 Jun 2022 6AM 2 min

Agri-uur: 2 Junie, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
1 Jun 2022 4AM 1 min

Agri-uur: 1 Junie, Heleen Viljoen

Die vraag na alternatiewe olie soos kanola- en palmolie het intussen toegeneem weens die hoë sonneblomoliepryse. Daarmee saam voeg Heleen Viljoen, ’n landbou-ekonoom van Graan SA, by dat die oorlog in die Oekraïne ’n onderliggende rol in die pryse vir sonneblom speel. Sy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels…
31 May 2022 7AM 4 min

Agri-uur: 1 Junie, Hennie Bruwer (Volle onderhoud)

Katoenpryse lyk tans goed en vooruitsigte vir die bedryf lyk ook goed. Dit is volgens Hennie Bruwer, die hoof uitvoerende beampte van Katoen SA. Hy sê verwagtinge is dat katoenpryse in die toekoms hoër kan neig.
31 May 2022 7AM 8 min

Agri Hour: 31 May, Dr Chantelle Girgan

OFM News’ Dane Beisheim sat down for a chat with Dr Chantelle Girgan - a nematologist at the Plant Health Institute of the Agricultural Research Council, to discuss exactly what nematodes or roundworms are, and why they are a pest for farmers.
30 May 2022 9AM 3 min

Agri Hour: 31 May, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
30 May 2022 4AM 7 min

Agri Hour: 30 May, Antoinette Jini

The fire season is upon us and the public has been urged to be vigilant, to not start fires in an open field and to put the necessary precautionary measures in place. Antoinette Jini, director-general of Working on Fire in the Free State, says the organisation offers fire safety workshops,…
30 May 2022 3AM 5 min

Agri-uur: 30 Mei, Francois Rossouw

Die organisasie wat die regte van familieboere beskerm, Saai, het dokumente ingedien om beswaar te maak teen sekere elemente van die Wetsontwerp op Private Gebruik van Dagga. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met Francois Rossouw, Saai se hoof uitvoerende beampte, hieroor gesels…
30 May 2022 2AM 3 min

Agri Hour: 27 May, Dave Hayter

The Department of Economic, Small Business Development, Tourism and Environmental Affairs in the Free State is kicking off its 33rd Annual Game Action at Willem Pretorius Nature Resort today. The auction is known to generate revenue of more than R10 million for the provincial fiscus. OFM News’ Elsabé Richard-May spoke…
26 May 2022 6AM 3 min

Agri Hour: 27 May, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
26 May 2022 6AM 7 min

Agri-uur: 26 Mei, Johan Breytenbach

'n Veldbrand bewusmakingsdag word Donderdag 26 Mei op ‘n plaas net buite Bloemfontein in die Vrystaat gehou. Johan Breytenbach van die Vrystaatse Sambreel-brandbeskermingsvereniging het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor gepraat…
26 May 2022 5AM 5 min

Agri-uur: 26 Mei, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
25 May 2022 7AM 2 min

Agri-uur: 25 Mei, Bennie van Zyl

Suid-Afrikaners word uitgenooi om op 16 en 17 Junie vanjaar aan ‘n virtuele staptog teen plaasaanvalle en –moorde deel te neem. Volgens Bennie van Zyl, TLU SA se hoofbestuurder, is die plan om binne 24 uur virtueel 6 065 kilometer te stap. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met hom gesels…
24 May 2022 7AM 5 min

Agri-uur: 25 Mei, Thinus Smuts

Indien ’n produsent voortgesette sitrussukses wil bereik, is geïntegreerde plantbestuur belangrik. Dit is volgens Thinus Smuts van InteliGro. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May oor die sitrusbedryf en die belangrikheid van geïntegreerde plantbestuur gesels…
24 May 2022 7AM 3 min

Agri Hour: 25 May, Elsabé Richard-May

The big stories in the global media this past weekend were on the potential global food crisis. Wandile Sihlobo, the Chief Economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, or Agbiz, says the effects of the Russia-Ukraine war on grains and oilseeds markets, along with the ban on exports…
24 May 2022 7AM 4 min

Agri Hour: 24 May, Dr Sandile Ngcamphalala

A last look at this year’s Grain SA NAMPO Harvest day. The world of agriculture is completed with the annual Grain SA NAMPO Harvest day. This year’s harvest day was more special after a two-year break. OFM News’ Dane Beisheim speaks to Dr. Sandile Ngcamphalala from Grain SA who tells…
24 May 2022 2AM 4 min
1920 – 1940