'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
The Northern Cape Department of Agriculture reports that they have recently been able to implement brown locust control measures which have had successful outcomes. OFM News’ Lee Simmons speaks to the MEC of the department, Mase Manopole, about this …
Ná die afgelope tyd se reën wat in dele van Suid-Afrika voorgekom het, is damme redelik vol. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Rossouw Botes, DA-raadslid in die Manaung Metro en die party se woordvoerder oor Watersake, hieroor gesels…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
Gerugte het die rondte begin doen dat daar nou ook moontlik bek-en-klouseer in die Noordwes-provinsie is. Om meer oor hierdie virussiekte uit te vind het OFM-nuus se Elsabé Richard met Dr Chris van Dijk, ‘n veeartsnykudige spesialis, gesels…
Een van die uitdagings wat die Departement van Landbou in die gesig staar, is ‘n tekort aan gif om sprinkane effektief te kan bestry. Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, deel vanoggend met ons hoe sprinkaanbestrydingspanne in die Noord-Kaap vorder…
Die grootste prysbewegings in landboukommoditeite is aangeteken die dag toe Rusland die Oekraïne in Februarie ingeval het. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Heleen Viljoen, landbou-ekonoom by Graan SA, gesels oor hoe hierdie konflik Suid-Afrikaanse landboukommoditeite geraak het…
Volhoubaar gesertifiseerde wol het tydens die 25ste wolveiling van die 2021/2022-seisoen 43% van die Merino wol aanbieding uitgemaak. Volgens Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, is daar meer as 7 600 bale aangebied, waarvan is 94,1% verkoop. Hier is Victor met meer…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Massey Ferguson het vandeesweek ‘n nuwe trekker bekend gestel. OFM-nuus se Elsabe Richard het met AGCO Produkbestuurder vir Highhorse Power, Afrika, George Cilliers, hieroor gesels.
Een van die faktore wat tans bydra tot die prys van sonneblomolie is die oorlog in die Oekraïne weens Rusland se inval in daardie land. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Heleen Viljoen, ‘n landbou-ekonoom by Graan SA, hieroor gesels…
The Agripreneur Farmers Institute recently appointed a veterinarian who will join their team as they deal with various issues concerning animal welfare. OFM News’ Lee Simmons speaks to a member of the Agripreneur Farmers Institute, Tshegofatso Choane, about this…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
Die aantal plekke wat met bek-en-klouseer in KwaZulu-Natal besmet is, is aangepas sedert die vorige verslag in Desember 2021 wat deur die direktoraat dieregesondheid uitgereik is. Dit is volgens die Rooivleisprodusente-organisasie wat byvoeg dat daar met die vrystelling van die vorige verslag 26 geaffekteerde liggings was. OFM-nuus se Elsabé Richard…
The Northern Cape Department of Agriculture’s internship programme has allowed many agricultural graduates with start-up assistance on the Northern Cape farms. The MEC of the department Mase Manopole chats to OFM News’ Lee Simmons about this.
OVK bied op 2 April ‘n Boervroudag in Hondeblaf in die Petrusville-distrik in die Noord-Kaap aan. Volgens Christel Basson, bemarkings- en kommunikasiebestuurder van OVK, kan boervroue uitsien na ‘n oggend van bemoediging, gevul met lag. OFM-nuus se Elsabé Richard het hieroor met haar gesels…
Die rede vir die bestaan van die vergoedingsfonds is om kwalifiserende werkers wat aan diens seergekry het te vergoed. In vanoggend se tweedelige onderhoud met Stephan Pietersen, stigter van Work Accident Support, vind OFM-nuus se Elsabé Richard meer uit oor die dokumentasie wat aanlyn opgelaai en vorms wat ingevul moet…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
Freddy Cross, a duck farmer in Barrydale in the Klein Karoo, shares his advice for prospective duck farmers. He emphasises the importance of preparing and planning the facility well before acquiring the ducklings.
Boere in die Vrystaat betaal tot R100 000 per maand vir sekuriteitswagte om hul mielieplantasies op te pas en te probeer beskerm teen die geweldige ontploffing van kriminaliteit. Dit is volgens Dr. Jane Buys, Veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou. Sy het met OFM-nuus se Elsabé Richard oor mieliediefstal gesels en die…
14 Mar 2022 2AM
7 min
2040 – 2060
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.