OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,811 Episodes
2020 – 2040

Agri-uur: 4 April, Igno van Niekerk

‘Ek het ‘n boervrou sien dans’ was die inspirerende tema van Igno van Niekerk, ‘n skrywer en passievolle fotograaf, se praatjie die afgelope naweek by ‘n boervroudag op die plaas Hondeblaf buite Petrusville in die Noord-Kaap. OFM-nuus se Elsabé Richard het voor die geleendheid met hom gesels…
4 Apr 2022 7AM 3 min

Agri-uur: 4 April, Marietha du Plessis

Marietha du Plessis, die eienaar van Oryx Leerprodukte, het verlede jaar haar besigheid aangepak en geniet elke oomblik daarvan. Sy het Saterdagoggend ‘n boervroudag op die plaas Hondeblaf tussen Petrusville en Phillipstown bygewoon en het dáár met OFM-nuus se Elsabé Richard gesels…
4 Apr 2022 3AM 2 min

Agri-uur: 4 April, Eric Louw

Daar is verskeie omgewingsfaktore wat tot stres by plante kan bydra. Volgens Eric Louw, van NWK se Landboubestuursdiente, is voorbeelde hiervan droogte, hitte koue en ryp. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom hieroor gesels…
4 Apr 2022 3AM 7 min

Agri Hour: 1 April, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
31 Mar 2022 10AM 10 min

Agri-uur: 1 April, Heinrich Victor

Meer as 5 700 bale wol is in totaal gedurende vandeesweek se wolveiling aangebied, waarvan 94,8% verkoop is. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
31 Mar 2022 9AM 4 min

Agri Hour: 31 March, MEC Thembeni Nxangisa

Stock theft remains an issue in parts of the Free State, and in order to combat this crime, the Department of Agriculture and Land Reform says it will continue to work closely with relevant stakeholders, organised agriculture, and commodity groups within the agricultural sector. This is according to MEC Thembeni…
30 Mar 2022 10AM 3 min

Agri Hour: 31 March, Dr Langa Madyibi

The recent outbreak of foot and mouth disease (FMD) has been reported in three provinces in South Arica, with the North West being one of the affected provinces. OFM News’ Lee Simmons speaks to Dr Langa Madyibi, director of Veterinary Services at the North West Department of Agriculture, who gives…
30 Mar 2022 10AM 5 min

Agri-uur: 31 Maart, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
30 Mar 2022 5AM 2 min

Agri-uur: 30 Maart, Ivon Kordom

‘n Boer in die Koffiefontein-omgewing in die Vrystaat het onlangs ‘n boeredag vir opkomende boere van regoor die provinsie aangebied om lig te werp op hoe om hulle plase in hierdie onsekere tye te bestuur. OFM-nuus se Lee Simmons gesels met Ivon Kordom, eienaar van die Vreediesfontein plaas oor die…
30 Mar 2022 2AM 5 min

Agri Hour: 30 March, Rethabile Ngwenya

Inspiring and empowering the youth and emerging farmers are just some of the goals that Rethabile Ngwenya, a young farmer from the North West, is determined to achieve. In a bid to accomplish these goals, she has approached various successful roleplayers in the agriculture space in the North West to…
29 Mar 2022 10AM 3 min

Agri-uur: 30 Maart, Toit Wessels

NAMPO Oesdag vind vanjaar weer in lewende lywe op NAMPO Park in Bothaville plaas. Besoekers sal dié keer weer die reuk van sosaties op die vuur én die gegons van mense en musiek kan beleef. Toit Wessels, Assistent Bestuurder van NAMPO, het met OFM-nuus se Elsabé Richard hieroor gesels…
29 Mar 2022 9AM 3 min

Agri-uur: 29 Maart, Francois Knowles

Rolspelers in die lewendehawebedryf werk hard daaraan om te verhoed dat bek-en-klouseer verder versprei. Die virussiekte is verlede week in Noordwes in Limpopo bevestig, nadat dit in KwaZulu-Natal aangemeld is. Francois Knowles, registrateur van die Landbouprodukte-agenteraad, oftewel APAC, sê bek-en-klouseer het die potensiaal om ‘n ekonomie op sy knieë te…
29 Mar 2022 3AM 4 min

Agri Hour: 29 March, Louw van Reenen

The Beefmaster Group is set to invest R3 million for the development and training of their employees, farmers, and new graduates in the sector who may be interested. OFM News’ Lee Simmons speaks to Louw van Reenen, Chief executive officer at the Beefmaster Group…
29 Mar 2022 2AM 3 min

Agri-uur: 29 March, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
28 Mar 2022 3AM 6 min

Agri-uur: 28 Maart, Stephan Pietersen

Produsente moet op die uitkyk wees vir persone wat hulself voorgee as inspekteurs van die Departement van Indiensneming en Arbeid. Dit is die waarskuwing van Stephan Pietersen, stigter van Work Accident Support, nadat drie verdagtes in Pretoria in hegtenis geneem is toe hulle hulself as inspekteurs voorgedoen het. OFM-nuus se…
28 Mar 2022 2AM 6 min

Agri-uur: 28 Maart, Heinrich Victor

Daar is in totaal 8 320 bale gedurende die 26ste wolveiling van 2021/22 aangebied, waarvan 94,3% verkoop is. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
25 Mar 2022 9AM 3 min

Agri Hour: 25 March, Roelie van Reenen

Talks about South Africa’s economy and its effect on farmers and consumers increased after the announcement of a possible lift of the National State of Disaster by President Cyril Ramaphosa. OFM News’ Lee Simmons speaks to Roelie van Reenen, supply chain executive at the Beefmaster Group.
25 Mar 2022 2AM 4 min

Agri-uur: 25 Maart, Elsabé Richard

Sprinkaanswerms het vroeër vandeesweek groot ongerief veroorsaak vir inwoners in Springbok in die Noord-Kaap wat inkopies wou doen.
25 Mar 2022 1AM 4 min

Agri Hour: 25 March, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
24 Mar 2022 7AM 7 min

Agri-uur: 24 Maart, Lynette van der Merwe

Op ‘n plaas in die Bo Karoo is Lynette van der Merwe hard besig met naaldwerk want dis haar passie. Sy het Pramberg Quilting op die been gebring – ‘n besigheid wat nie net kwiltkursusse aanbied nie, maar ook ‘n omgewing bied wat die siel rustig maak - om ander…
24 Mar 2022 2AM 5 min
2020 – 2040