In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denine Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website. She reassures readers that the June 22 and 29 combined issue of the…
Landbou-water is steeds bekostigbaar danksy suksesvolle onderhandelings met die regering deur Agri SA. Wayman Kritzinger, voorsitter van Agri SA se komitee vir natuurlike hulpbronne, sê dié organisasie verwelkom die regering se beperkte verhogings in die voorgestelde rouwaterkoste vir die besproeiingsbedryf vir die nuwe boekjaar. Dit kom nadat dié organisasie tydens…
Die netwerk vir familieboerderye, Saai, sê daar is steeds kwessies rondom die Covid-19-inperkingsregulasies asook die interpretering n die regering se rol in die uitvoering daarvan. Dit kom nadat boere wat met eksotiese voëls teel probleme ondervind met die uitvoer van hul diere na die buiteland. Saai se uitvoerende hoof, Francois…
Mielies: · Die Amerikaanse mieliemark bly maar hoofsaaklik onder druk met die aanplantings wat goed vorder en die verwagting van goeie produksie vir die seisoen. · Die mark sal hierdie week die nuutste weeklikse etanol produksie dop hou. Die verwagtinge is dat die weeklikse etanol produksie hoër behoort te wees…
Daar word probeer om sin te maak uit verskeie regerings se hantering van die Covid-19-pandemie. Hy sê ekonomieë in die suidelike deel van Afrika is in kritieke sorg en hoewel dié pandemie ‘n eksterne gesondheid skok is, het die vraag en aanbod betekenisvol verwring. Midde dié pandemie moet daar egter…
‘n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, bespreek weekliks op 'n Donderdag die veilingspryse wat op lewende hawe veilings behaal is. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op…
Boere ondervind steeds uitdagings ten opsigte van droogtehulp en die interpretering van die Covid-19-regulasies en die uitvoering daarvan deur polisiebeamptes. Dit sluit in toegang tot permitte en onkunde oor die permitstelsel vir reisdoeleindes. Andrea Campher, ramprisko-bestuurder by Agri SA, sê boere se veiligheid is noodsaaklik en die verbod op die…
Talle navorsing is beskikbaar oor die voordele van 'n noue band tussen die mens en troeteldiere. Zoetis Suid-Afrika,'n toonaangewende multinasionale dieregesondheidsonderneming, het jare se ondervinding in dieregesondheid. Dr. Liza le Roux, 'n tegniese bestuurder by Zoetis, sê daar is verskeie navorsingsprojekte oor troeteldiere, wat as geselskapdiere beskou word. Dié band…
Mielies: · Volgens die nuutste weeklikse produksievorderingsverslag in die VSA is 80% van die seisoen se mielies reeds aangeplant. · Die 80% mielie-aanplantings wat reeds voltooi is, is aansienlik meer as die vorige seisoen se 44% en die 5 jaar gemiddeld van 71% voltooi teen dieselfde tyd van die jaar…
Droogtetoestande in 'n groot deel van die land eis steeds sy tol op landbougemeenskappe. Dit is veral die westelike deel van die land wat steeds deur die voortslepende droogte geraak word. Andrea Campher, Agri Sa se ramprisko-bestuurder, sê juis daarom het Engen met Agri SA ooreengekom om deur produkverkope 'n…
'n Taakspan wat bestaan uit die netwerk vir famielieboerderye, Saai, Solidariteit Helpende Hand, AfriForum en Laeveld Agrochem het nou sy ligitimiteit gevestig ten opsigte van skenkenkings van kospakkies en maaltye. Saai se uiitvoerende hoof , Francois Rossuw, sê dié netwerk het besluit om betrokke te raak by dié insiatief, omdat…
Die vooraanstaande dieregesondheidsmaatskappy, Zoetis Suid-Afrika, is passievol oor diere asook die veilige en doeltreffende beskikbaarstelling van produkte om dieresiektes, onder meer dié van troeteldiere, te voorkom. Liza le Roux, 'n tegniese bestuurder by Zoetis Suid-Afrika, sê daar is 'n verskuiwing deur farmaseutiese maatskappye en veeartse om voorkomende geneeskunde toe te…
Mielies: · Die Amerikaanse mielie uitvoerinspeksies verslag wat deur die Amerikaanse Departement van Landbou bekend gemaak was het aangedui dat die Amerikaanse uitvoere vir die week ongeveer 1.15 miljoen ton was. · Die weeklikse uitvoere was ongeveer 18% laer as die vorige week se uitvoere, maar reg in die middel…
.As per usual on a Tuesday, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert to OFM News' The Agri Hour, on the South African agricultural markets. This past week, the United States Department of Agriculture (USDA) released the World Agricultural Supply…
Die gemeenskap van Trompsburg in die Vrystaat weet hoe om saam te saam in uitdagende omstandighede. Besighede asook die landbougemeenskap, wat self in 'n mate swaartrek en deur die nasionale staat van inperking weens die Covid-19-pandemie, geknou word, het steeds vrygewige harte om ruim skenkings aan behoeftige mense, te maak…
Die landboubedryf in die droogtegeteisterde Noord-Kaap is steeds grootliks afhanklik van droogtehulp in die vorm van skenkings deur weldoeners, organisasies, banke en maatskappye. Dit is daarom moeilik om te aanvaar dat die regering 'n koue skouer gee vir hulp nadat hy self 'n nasionale rampverklaring weens die droogtetoestande aangekondig het…
Mielies: · Die Amerikaanse mieliemark het Vrydag gemeng verhandel, maar het ondersteuning gevind aan die einde van die sessie en het sterker gesluit. · Die Amerikaanse mark is tans vasgevang tussen die verwagtinge van goeie uitvoere en die goeie aanplantings wat hierdie seisoen verwag word. · Die plaaslike mieliemark het…
Die Primêre Skool Trompsburg se WhatsApp-wildsveiling om geld vir die Vrystaatse skool in te samel, het alle verwagtinge oortref. Louwrens Strydom, skoolhoof, sê die gemeenskap trek swaar in die grendeltydperk weens die Covid-19-pandemie en talle ouers werk nie in die stadium nie. Hulle kan dit nie bekostig om hul kinders…
Good progress has been made by the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development, in its investigation of the foot-and-mouth disease, FMD, outbreak in the Molemole municipal district in Limpopo. Reggie Ngcobo, spokesperson of the department says initial trace-back exercises, indicated the outbreak late last year was linked to…
Landbou sal voortgaan om ‘n bydra te lewer to ekonomiese groei in Suid-Afrika, maar daar sal met groot dringendheid gekyk moet word om die land se ekonomie in volle swang aan die gang te kry. Dit is volgens Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, wat meen landbou is 'n produserende…
17 May 2020 11PM
4 min
3300 – 3320
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.