Met internasionale anti-tabakdag wat gister plaasgevind het, beklemtoon dié plaaslike tabakbedryf egter opnuut die reuse finansiële en sosio-ekonomiese bydrae wat dié bedryf in Suid-Afrika lewer. Francois van der Merwe, 'n tabakboer en 'n direksielid van Limpopo Tobacco Processors in Rusenburg in Noordwes, sê die tabakbedryf speel ook 'n baie belangrike…
Ons verskaf vanoggend 'n wolmarkverslag oor die afgelope week se nasionale wolveiling in Port-Elizabeth. Dié verslag word deur Cape Wools SA verskaf. Dit toon dat daar op die 27ste veiling van die 2019/20 wolseisoen 'n aanbod van 7 709 bale was. Altesaam 77,7% daarvan is verkoop. Die mark het met…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denine Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website... (FOR THE WEB: She highlights news stories in the magazine's June 5 and…
Talle boere in somergraanproduksie-gebiede in die sentrale deel van Suid-Afrika is hard aan die werk om hul oeste te stroop. Joseph du Plessis, van die Locklore gemengde-famielieboerdery by Schweizer-Reneke in Noordwes, sê dit is sover 'n geseënde seisoen ten opsigte van gunstige klimaatstoestande. Hy sê dit het goed gereën en…
EN… Soos oudergewoonte op ‘n Donderdag, praat ons met die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher. Hy praat vanoggend oor waardekettings in die landbou en internasionale reiglyne vir die behoorlike skep van welvaart. Laubscher sê nuwe klem or die rol wat die landboubedryf kan en behoort te speel as ekonomiese goei-stimulant is op…
n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, bespreek weekliks op 'n Donderdag die veilingspryse wat op lewende hawe veilings behaal is. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op…
'n Groot deel van die sentrale binneland ervaar sedert Dinsdag ysige oggendtemperature met lae maksimum dagtemperature. Elani Heyneke, 'n voorspeller van die die Suid-Afrikaanse Weerdiens se Bloemfontein-kantoor, sê dié bibberweer begin egter in sekere dele nou opklaar vanaf vandag. Sy sê die koue weerstoestande is weens 'n koue front wat…
Mielies: · Die internasionale energiepryse het steeds ʼn impak op die Amerikaanse mieliemark, met die Amerikaanse verbruik wat daardeur beïnvloed word. · Die Amerikaanse aanplantings bly steeds ʼn groot aspek van die mark en die verwagting is dat die aanplantings hierdie seisoen naby aan rekord vlakke sal wees. · Die…
Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert to OFM News' The Agri Hour, on the South African agricultural markets. He says the inherent uncertainty around weather conditions remains a major risk to global wheat production in the near future. There…
Droogtetoestande in wolproduserende streke soos die Noord- en Oos-Kaap het 'n reuse impak op produksie en dra by tot die afname in die aanbod van wol op die weeklikse nasionale wolveiling in Port-Elizabeth. Heindrich Victor, bestuurder van veselbemarking en spesiale dienste by OVK, meen 'n bydraende faktor is dat boere…
Die verwagte goeie Suid-Afrikaanse mielie-oes is 'n geldelike inspruiting vir primêre boere. Dit is volgens Francois Strydom, die Senwes-groep se uitvoerende beampte, wat meen die Nasionale Oesskattingskomitee (NOK) se jongste oesskatting toon dat die land kan dié seisoen die tweede grootste nasionale mielieoes nóg lewer. Dit is in die omgewing…
Die fokus op grondhervorming en meer spesifiek die onteiening van eiendom sonder vergoeding het ietwat afgeneem weens die Covid-19-pandemie in Suid-Afrika. Dr. Piet Croucamp, 'n politieke-ontleder aan die Noordwes-Universiteit (NWU) sê dit kan toegeskryf word aan die feit dat daar nie 'n volle sitting van die Nasionale Vergadering nou plaasvind…
Mielies: · Die Amerikaanse mieliemark was gister gesluit weens ʼn openbare vakansiedag en daar het nie verhandeling plaasgevind nie. · In die Oekraïne is die lente-aanplantings vir die seisoen 96% voltooi en alhoewel die verwagting is dat hierdie seisoen se graan produksie in die Oekraïne laer behoort te wees as…
Senwes het met trots sy Agri Value Chain Food Umbrella projek bekendgestel. Francois Strydom, groep uitvoerende beampte, sê die nood waarin gemeenskappe verkeer weens kostekorte weens die Covid-19-pandemie is oorweldigend. Daarom wil dié agribesigheid. wat in die voedsel- en vesel waardetketting is hulp verleen aan gemeenskappe. Boere wat steunpilare is…
Vrystaat Landbou (VL) en sy lede in onderskeie landbouverenigings oor die land heen, in samewerking met landboubesighede, voorsien hulp op grondvlak aan onderskeie gemeenskappe, wat in kosnood verkeer. Dit is weens negatiewe impak van die Covid-19-pandemie. So sê Francois Wilken, president van VL, wat meen dié organisasie se onderskeie landbouverenigings…
Mielies: · Die Amerikaanse mieliemark het Vrydag hoofsaaklik onder druk gekom en het laer gesluit vir die dag in beide die Julie en September kontrak. · Sirië het Vrydag ʼn internasionale tender uitgesit om ongeveer 51 000 ton se mielies aan te koop vir invoerdoeleindes. · Die plaaslike mieliemark het…
Die korrekte verbruik van water in die landboubedryf is noodsaaklik en van groot belang. Produsente se waterregte moet in plek wees en landbouwater moet doeltreffend gemeet word. Dit is volgens Wayman Kritzinger, voorsitter van Agri SA se komitee vir natuurlike hulpbronne, wat meen boere moet die water waaroor hulle beskik…
Vrystaat Landbou (VL) het sy teleurstelling uitgespreek in die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika, Nersa, wat die nasionale kragvoorsiener, Eskom, se prysverhogings goedgekeur het. Francois Wilken, president van VL, sê dié organisasie doen al etlike jare voorleggings en rig vertoë in openbare verhore van Nersa om die verhoging van tariewe, wat…
Die wol wat ontvang is in makelaars se pakhuise op die mees onlangse nasionale wolveiling in Port-Elizabeth was laer teenoor die ooreenstemmende tydperk van die vorige seisoen. Heindrich Victor, bestuurder van veselbemarking en spesiale dienste by OVK, meen daar is verskeie faktore wat daartoe bydra. Die belangrikse daarvan is die…
Mielies: · Die nuutste weeklikse etanol produksiesyfer in die VSA het aangedui dat die weeklikse etanol produksie vir die week weer opgetel het wat positief is vir Amerikaanse mielie-verbruik. · Die mark is steeds vasgevang tussen die goeie verwagte produksie vir die seisoen en die verbruik wat besig is om…
21 May 2020 11PM
2 min
3280 – 3300
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.