OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,919 Episodes
5880 – 5900

Boere moet tegnologie inspan

Landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, gesels vandag oor die vierde industriële revolusie wat deur tegnologie gedryf word.
11 Feb 2016 8AM 4 min

Willemse reken moeilike jaar lê voor

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, was gister teenwoordig by vanjaar se eerste werksessie oor landboumarkvooruitsigte, wat kwartaalliks deur landbou-ekonoom, professor Johan Willemse, aangebied word.
11 Feb 2016 8AM 4 min

Agriculture news

Thursday 11 February 2016, on Before Dawn - broadcast weekdays from 5am-6am.
11 Feb 2016 4AM 2 min

Agriculture News

Wednesday 10 February 2016, on Before Dawn - broadcast weekdays from 5am-6am.
10 Feb 2016 10AM 3 min

Noord-Kaapse droogte knou veeboere

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het gister met Agri Noord-Kaap se hoofbestuurder, Henning Myburgh, gesels oor die droogte en hoe sake in die provinsie lyk.
9 Feb 2016 2AM 5 min

Agriculture News

Tuesday 09 February 2016, on Before Dawn - broadcast weekdays from 5am-6am.
9 Feb 2016 2AM 3 min

Kovsie Prof to head up crop Research Chair

Head of plant breeding at the University of the Free State, Professor Maryke Labuschagne, has been announced as the head of a Research Chair awarded to the University that will focus on improvement of quality and disease resistance in staple food crops.
8 Feb 2016 12AM 5 min

Agriculture News

Friday 05 February 2016, on Before Dawn - broadcast weekdays from 5am-6am.
5 Feb 2016 2AM 3 min

Danie Marais oor droogte impak ens

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met NWK se besturende direkteur, Danie Marais, oor die impak van die droogte in die landbou-maatskappy se bedieningstreek, sowel as moontlike planne om produsente te probeer bystaan.
5 Feb 2016 1AM 3 min

Kospryse neem daadwerklik toe

Landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, gesels vandag oor kospryse en die realiteit wat voorlê vir veral die armste verbruikers.
4 Feb 2016 12AM 5 min

Agri SA studying Expropriation Bill line-by-line

OFM News’ agri editor Sabrina Dean spoke to Agri SA’s Parliamentary representative Annelize Crosby briefly on Wednesday about the latest development and the implications for the agriculture sector:
4 Feb 2016 12AM 2 min

Agriculture News

Thursday 04 February 2016, on Before Dawn - broadcast weekdays from 5am-6am.
4 Feb 2016 12AM 3 min

Agriculture News

Wednesday 3 February 2016, on Before Dawn - broadcast weekdays from 5am-6am.
3 Feb 2016 1AM 2 min

Tawwe tye lê voor vir rooivleisbedryf

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het gister met landbou-ekonoom, prof. Johan Willemse, gesels oor ‘n verslag rakende die impak van die droogte op die rooivleisbedryf.
3 Feb 2016 1AM 6 min

Melkboer praat oor jongste met Montic situasie

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het verlede week met Michiel Wessels van Marquard gepraat. Wessels is een van die melkboere wat op terugvoer oor die Montic-suiwelmaatskappy se sakereddingsproses wag.
3 Feb 2016 1AM 3 min
5880 – 5900