Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,420 Episodes
3060 – 3080

Tinus drink koffie met Dries Zietsman

Dries Zietsman, hoof inkomstebeampte by TransUnion Africa gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan.
29 Feb 2024 11AM 10 min

Markoorsig

Nerina Visser, etf strateeg en adviseur by etfSA gesels oor die markte.
29 Feb 2024 11AM 6 min

Bitcoin laat waai deur $60 000

Christo de Witt, hoof van Luno Suid-Afrika gesels oor wat die bitcoin-prys so agressief dryf, en hoe om die mark op die regte manier te betree.
28 Feb 2024 11AM 6 min

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die markte.
28 Feb 2024 11AM 6 min
3060 – 3080