Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,131 Episodes
3300 – 3320

Markoorsig

Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft
19 Oct 2023 11AM 9 min

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor EOH en ander korporatiewe nuus.
18 Oct 2023 11AM 6 min

Sal jy met springkane boer?

Dr Bronwyn Egan, bioloog van die Universiteit van Limpopo gesels oor hulle navorsing op eetbare sprinkane.
17 Oct 2023 1PM 7 min
3300 – 3320