Stephen Nel en Arnold Geerdts het met Adele Broodryk, wat derde was in vanjaar se Comrades Marathon, gesels asook Gholf, die Italiaanse Ope eerste rondte, Roger Federer wat uitree, Bok Rugby en URC Rugby.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met die legendariese Gholfspeler, Gary Player regstreeks vanuit London gesels en ook oor die URC toernooi wat binnekort begin. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Ruben Delmage en Jacques Erasmus het met SA driekamp atleet, Magda Nieuwoudt gesels oor haar deelname aan die Iron Man wereldkampioenskap wat binnekort in Kona Plaasvind. Verder het hulle gesels oor die jongste tennis en natuurlik Rugby. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Bofbal Gauteng se Joe Jooste - GPBC VP, Jaco Scheepers - Pretoria span afrigter, Ruan Maritz en Evan Maritz - beide spelers van Pretoria span gesels oor die Wereldbeker wat in September in die VSA plaasvind. Verder het hulle met Charné Bosman gesels…
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Prof. Christa Janse van Rensburg gesels op vrouemaand oor die verskil wat sy maak as vrou. Verder het hulle Rugby, Krieket en vele meer gesels. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het op vrouemaand met Adele Broodryk gesels wat een van die gunsteling atlete is om vanjaar se Comrades Marathon moontlik te wen. Verder het hulle oor die Springbok span gesels, Krieket en vele meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Ruben Delmage & Arnold Geerdts het met die President van BBRU, Willem Strauss gesels oor die stand van sake met Rugby in SA, Springbokke se wedstryde teen die All Blacks, hoe dit by die Blou Bulle gaan ens. Verder het hulle gekyk hoe dit met span SA gaan by die…
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Wim vd Berg, rugby skrywer van Maroela Media gesels oor sy onlangse artikel op maroela media…. Verder het hulle die nuwe Rooi kaart verandering in Rugby Kampioenskap bespreek, Sebastian Vettel wat uittree…. Gholf: Europese Toer: Hero Ope by St Andrews LIV Toer New…
Ruben Delmage en Jacques Erasmus het met Justiene Mahlafunya, PIRB Champions4Charity Koördineer en Willem Klopper, Konsultant vir die PIRB en Boks-kommentator gesels. Verder het hulle oor die naweek se sport gesels. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Gavan Levenson gesels oor Golf in SA en ook oor die Britse Ope.Verder het hulle gekyk na die Bok span vir die laaste toets teen Wallis en veel meer.Luister gerus weer hier.
JL de Jager het op #SlatDieSport by Ruben Delmage & Arnold Geerdts kom inloer om te gesels oor sy trippie Wimbledon toe asook oor die Rugby. Verder het Ruben en Arnie gesels oor die Tour de France en golfsake. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Ruben Delmage & Arnold Geerdts het met Jimmy Stonehouse gesels oor sy baie suksesvolle seisoen in die Curriebeker reeks. Arnold Geerdts het vinning met Jesse Kriel gesels voor hulle wedstryd die naweek teen Wallis. Verder het hulle gekyk na wat by Wimbledon gebeur, Golf en veel meer. Luister gerus weer…
Die legendariese Mannetjie Roux het op #SlatDieSport met Ruben en Arnold gesels met die oog op die finaal tussen Griekwas en Pumas in die Curriebeker die eerskomende naweek. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Karien Basson gesels oor hulle bywoning van die sewes in Engeland en ook met uitsaaier Warren Brosnihan oor die naweek se twee groot rugby wedstryde wat oppad is. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Werner Groenewald het op #SlatDieSport met Ruben en Arnie kom gesels oor kegelbal in SA en hulle onlangse groot prestasies. Hulle het ook met Robbie wat een van 4 Suid Afrikaners is wat die K2 gaan klim. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Ruben Delmage & Arnold Geerdts het met die Besturende Direkteur van Cosmo Industrial gesels oor die jaarlikse Cosmo Run wat oppad is asook met Heinrich Badenhorst van Hoërskool Menlopark in Pretoria wat onlangs verkies is om vir die Protea Krieketspan (Senior mans dowe span) uit te draf in die Wêreldbeker…
Ruben en Arnie het met Springbok legende, Dawie Snyman gesels. Verder het hulle gekyk na die komende naweek se sport. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Wikus Myburgh gesels wat baie skielik groot naam gemaak het in fietsry kringe en ook vir al die regte redes en ook met HUB van die Momentum Multiply Titans Jacques Faul oor die Mark Boucher saak en veel meer. Luister gerus weer hier…
Jacques Erasmus en Staphan nel het gesels oor die verwikkelinge in die URC, die madrid ope, wat voorle in F1 asook Diego Maradona se sokker trui. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
5 May 2022
36 min
76 – 96
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.