#SlatDieSport 1 September 2022 - Magda Nieuwoudt

--:--
Ruben Delmage en Jacques Erasmus het met SA driekamp atleet, Magda Nieuwoudt gesels oor haar deelname aan die Iron Man wereldkampioenskap wat binnekort in Kona Plaasvind.

Verder het hulle gesels oor die jongste tennis en natuurlik Rugby. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
1 Sep 2022 Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes

#SlatdieSport

Slat die Sport 4 April. Die uitvoerende hoof van die Titans, Jacques Faul, het kom kuier in die ateljee.
4 Apr 42 min

SlatdieSport

#SlatdieSport gesels met die rugbyjoernalis Hannes Nienaber en die Protea krieketspeler, Anneke Bosch
28 Mar 31 min