#SlatDieSport 28 Julie 2022 - Wim van den Berg

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Wim vd Berg, rugby skrywer van Maroela Media gesels oor sy onlangse artikel op maroela media….

Verder het hulle die nuwe Rooi kaart verandering in Rugby Kampioenskap bespreek, Sebastian Vettel wat uittree…. Gholf: Europese Toer: Hero Ope by St Andrews LIV Toer New Jersey Krieket vanaand: Agaes Bowl Southhampton, T20 en die Statebond Spele opening.