Maroela Media Maroela-onderhoude

Maroela-onderhoude

Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
Occasionally Afrikaans South Africa News · Kids & Family
1,253 Episodes
440 – 460

Dié mense is planmakers van formaat

“Die Tipe 6 is altyd dié wat vra: ‘Wat is onveilig?’ Dit is die tipe persoonlikheid wat altyd bewus is van wat verkeerd kan gaan.”
21 Jul 2023 6 min

Carma, CheraLee en Elmé vier seisoene van vrouwees

“Dieselfde opregte gevoel het op ons elkeen se harte gedruk: dat net soos vroue dinamies in hul wese is en soos ʼn blom van saad na vrug gaan, het hulle ook iets uniek om in elke seisoen van hulle lewe te bied.”
20 Jul 2023 12 min

Is jy ʼn ondersoeker?

“ʼn Tipe 5 praat nie sommer nie. Hy sal net iets sê as hy of sy weet dat hulle iets het om te sê.”
14 Jul 2023 6 min

Skokdiagnose ruk Retief Burger tot stilstand

Retief vertel in Maroela Media se ateljee dié skokdiagnose het sy gesin tot stilstand geruk, maar dit het hom ook opnuut weer bewus gemaak van sy roeping as geestelike leier en ook as liedjieskrywer.
2 Jul 2023 18 min

Geo en JP Botha

Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
27 Jun 2023 14 min
440 – 460