Lian, Regardt, Carli en Rossouw vertel vir ons wat hulle gunsteling Bybelstories is en wat ons daaruit kan leer. Hoor die Waarheid soos die jongklomp dit vertel.
Hoe is die lewe van 'n bestuurder en navigator wanneer jy in veldwedrenne deelneem - Lande gesels met deelnemers van die Cross Country Rally in Dullsroom
Diskonneksie, depressie en verslawing. Skerms en speletjies is die euwel van ons tyd...of is daar ook goed daarin? Hoe beskerm jy jouself en jou kinders teen die gevare?
Ons gesels met Wendy Alec, medestigter van God TV en skrywer van talle boeke soos Chronicles Of Brothers. Sy is in Engeland gebore maar het in Kwa-Zulu Natal, Suid Afrika groot geword en deel hoe haar eie geloof in die reeks boeke uitgebeeld word.
Hy tree op 7 Nov 2018 in Nelspruit op en gesels prontuit met die ontbytspan oor foute waaruit hy ook geleer het, hy beplan 'n flashmob vir Nelspruit en gesels oor sy nuwe country album vir die Desember 2018 seisoen. Dis sy laaste vertoning in die SKREE toer en hy…
Hulle toer deur die wêreld en hulle bedien mense in aanbidding en lofsang. Die album is in drie lande opgeneem. Derek het met Joshua Brown gesels en gevra oor The Kingdom Conference.
Woensdagaande gesels Dup en Werner oor geloof en ons deel getuienis van Laevelders wat al deur diep waters gegaan het. Vanaand: Hoe staan 'n Ma sterk wanneer jou kind voor jou geneem word?
Internasionele klank uit Barberton #SaterdagMetRobin - Asambe op #Repeat vir die res van die naweek wanneer jy hierdie hoor.
25 Aug 2018
27 min
1420 – 1440
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.