Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.
Weekly
Afrikaans South AfricaReligion & Spirituality · Christianity
Ons as mens het die vermoe om saam met ander gelukkig te wees - in verhouding - deur ons emosies. Soos Rudi ons help om 'emosies' uit te pak, sien ons iets nuuts oor God Die Vader en onself.
Ons is nie net 'n sameloop van omstandighede nie. Ons is deel van God se plan en Hy het BAIE planne in Sy gedagtes oor ons. God het nie witbroodjies nie. Ons is almal volgemaak van wonder, want ons is in Sy gelykenis geskep!
Voete help ons loop, hardloop en vastaan. Voete wat ons op eie of vreemde lande plaas om ons plek in die lewe vol te staan. Voete wat die Goeie Nuus dra, en voete wat kan stil le en niks doen nie. Wat doen jy met jou voete?
Is jy bly jy is hier in 2021? Ten midde van die gebrokenheid om ons, kan ons bly wees. want ons is nie verlate nie. God is by ons; die God van herstel!
Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.
Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.
Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.
Hoe baie dink ons aan die Hemel? As ons lees wat in die Bybel staan daaroor kan ons sien daar is 'n plek waar God in beheer is, waar Hy sit op Sy troon! Vir ons hier op aarde, kan ons kies hoe ons wil lewe maar ons besluite moet…
Ons gedagtes los ons partykeer met net donkerte en doodloopstrate. Al ons selfgemaakde antwoorde kry ons nerens nie. God moet ons lei! Ons is nie weeskinders nie, so ons moet ons Vader spasie gee om Sy lig te skyn…
2 pole van 'n magneet is aan mekaar getrek. God wil ons ook so aan Hom nader trek, sonder manipulasie of enige ander rede behalwe dat God net SO aantreklik is!
God is ons Vader, en Hy is ons Skepper. Hy maak alles mooi. Ons kan OOK kreatief wees en ons moet dinge in en om ons lewens mooi maak. Ons kan vir God vertrou om dinge in ons mooi te maak en Hy gee ons die krag om mooi in…
19 Oct 2020
13 min
220 – 240
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.