Radio Pulpit Goeie Nuus Tyd

Goeie Nuus Tyd

Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin! GNT bied luisteraars twee ure van nuus, musiek en inspirasie vir die dag wat voorlê. So vier ons ook as Bruid van Christus saam die Here. Die program het ten doel om luisteraars oor die alledaagse lewe, in ooreenstemming met God se hart, te betrek.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Earth Sciences
43 Episodes
32 – 43

Sien God in die Planeet Venus

Venus is 'n planeet wat wetenskaplikes vir dekades al fassineer en ruimtefisikus Ruhann Steyn se insigte oor die 2de planeet vanaf die son, gaan jou verseker ook fassineer.
27 Jul 2020 9 min

Sien God in die Erdvark

Rom 1:20 sê, "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie." Vandag gaan ons weer wildtuin toe, en ons geniet wat die Here omtrend Homself openbaar…
14 Jul 2020 6 min

Sien God in die Bromvoël

Rom 1:20 sê "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie." Vandag bekyk ons die Bromvoël, 'n baie skaars en selfs bedreigde voël, deur die oë…
6 Jul 2020 7 min

Sien God in Wiskunde

Is jy tevrede met die antwoord aan die regterkant van jou lewensvergelyking se =? Ruimtefisikus Ruhann Steyn se insigte oor die gelyk-aan-teken met toepassing op Rom 1:20 sal jou verstom.
29 Jun 2020 7 min

Sien God in die Vlakvark

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gaan ons weer wildtuin toe, en ons geniet wat die Here omtrend Homself…
23 Jun 2020 6 min

Sien God in die Mossie

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gaan ons tuin toe en ons bekyk die Mossies wat elke dag net…
9 Jun 2020 6 min

Sien God in die Aartappel

Rom 1:20 sê; "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie." So vandag bekyk ons iets wat elke liewe huisgesin in die yskas aanhou... die nederige,…
2 Jun 2020 8 min

Onwrinkbare geloof tydens COVID-19

Het jy geweet niemand kan die lansering van 'n vuurpyl stop as dit eers geaktiveer is nie? Daar is 'n geheimenis opgesluit vir hoe geloof werk. Hierdie is een van die mees treffende boodskappe wat jy sal hoor.
19 May 2020 9 min

Sien God in Insulien

Ons kyk na die middelman in jou liggaam, insulien, saam met Verpleegspesialis, Izelle Loots. Sy ontbloot die wonder van hiervan.
12 May 2020 7 min

Sien God in die hemelruim

Ons letterlik na die uithoeke van die aarde, en ons kyk na die Aurora Borealis (noord) en die Aurora Australis (suid) & saam met Ruhann Steyn vind ons uit net hoe asemrowend die Here hulle gemaak het, as 'n openbaring van Homself.
28 Apr 2020 8 min

Sien God in elke voëltjie

Vandag gaan ons tuin toe en ons bekyk die voëtjies wat elke dag net daar rondvlieg deur die oë van voëlkenner, Andrew Buitendach
21 Apr 2020 10 min
32 – 43