Radio Pulpit Goeie Nuus Tyd

Goeie Nuus Tyd

Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin! GNT bied luisteraars twee ure van nuus, musiek en inspirasie vir die dag wat voorlê. So vier ons ook as Bruid van Christus saam die Here. Die program het ten doel om luisteraars oor die alledaagse lewe, in ooreenstemming met God se hart, te betrek.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Earth Sciences
43 Episodes
20 – 40

God en die Perdeby

Vandag gaan ons terug natuur toe met natuurkundige Jacques du Toit wat 'n bietjie inzoom op "perdebye" dat ons hulle kan Romeine 1:20. "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat…
13 Oct 2020 6 min

God in Jou Vel

Vandag raak dinge weer persoonlik as ons jou VEL ondersoek vir wat die Here omtrend Homself in jou liggaam openbaar het. Verpleegspesialis Izelle Loots is die een wat ons hieromtrend inlig. Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke…
6 Oct 2020 7 min

God en die Steenbokkie

Vandag gaan ons weer wildtuin toe, en ons geniet wat die Here omtrend Homself openbaar het in die netjiese Steenbokkie! Natuurwetenskaplike Deon Furstenburg verduidelik saam met Rom 1:20
29 Sep 2020 8 min

God en die Reuse-ooruil

Rom 1:20 sê, "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie." So het die Here elke voël uniek geskape as 'n openabaring van Homself, en Sy…
22 Sep 2020 8 min

Sien God in die Planeet Pluto

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So het die Here elke planeet geskape as 'n openbaring van Homself... en ruimtefisikus,…
15 Sep 2020 9 min

Sien God in die Planeet Neptunus

Het jy geweet Neptunus is eers Wiskundig uitgewerk voordat hy fisies ontdek is? Hierdie Ysreus is 'n pragtige helderblou en 'n heerlike openbaring van hoe onsigbaar die Here se invloed in en deur 'n Christen se lewe kan wees elke dag. Roep die familie nader en kom luister.
8 Sep 2020 9 min

Sien God in die Planeet Uranus

Het jy geweet Uranus, die 7de planeet vanaf die son, is 'n Ysreus, en is ampetelik die koudste planeet in ons sonnestelsel! Hy is ook nie sigbaar met die blote oog nie en het 27 mane! Jy gaan na die podcast moet luister, want hierdie is 'n baie unieke planeet.
31 Aug 2020 9 min

Sien God in die Planeet Saturnus

Het jy geweet 1 jaar op Saturnus is gelyk aan 30 jaar op die Aarde! Hierdie besonderse planeet wys vir ons Rom 1:20 in die uniekgeid wat ons nie verstaan nie maar wat God oral rondom ons geplaas het. Roep die kinders nader en kom luister.
25 Aug 2020 9 min

Sien God in die Planeet Jupiter

Het jy geweet dat 1123 aardes binne in Jupiter kan pas? Dit is ook die 3rde helderste 'ster' in die hemelruim. Waar ons egter Rom 1 die meeste sien is in die rol van 'beskermer' wat hierdie planeet speel ten opsigte van die aarde. Roep die kinders nader en kom…
18 Aug 2020 10 min

Sien God in die Planeet Mercurius

Soms, al wat dit vat om God se betaan te erken en Sy hand te sien - is om op te kyk. Rom 1:20 sê, "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en…
14 Aug 2020 8 min

Sien God in die Planeet Mars

Mars is die planeet wat ruimtefisikuste regoor die wêreld die meeste fasineer. Ons ruimtefisikus, Ruhann Steyn, kyk na Mars deur die lens van die Woord, Rom.1:20. Kry die familie bymekaar en kom luister hoe God Sy hand in die hemelruim openbaar
10 Aug 2020 6 min

Sien God in die Planeet Aarde

Min dinge in die natuur verduidelik Rom 1:20 so goed soos ons planeet. Kry die familie saam en luister na hierdie insiggewende potgooi van ruimtefisikus, Ruhann Steyn (Het jy geweet dat vir die laaste 20 jaar daar nog altyd mense in die ruimte was en dus was die jaar 2000…
3 Aug 2020 9 min

Sien God in die Planeet Venus

Venus is 'n planeet wat wetenskaplikes vir dekades al fassineer en ruimtefisikus Ruhann Steyn se insigte oor die 2de planeet vanaf die son, gaan jou verseker ook fassineer.
27 Jul 2020 9 min

Sien God in die Erdvark

Rom 1:20 sê, "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie." Vandag gaan ons weer wildtuin toe, en ons geniet wat die Here omtrend Homself openbaar…
14 Jul 2020 6 min

Sien God in die Bromvoël

Rom 1:20 sê "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie." Vandag bekyk ons die Bromvoël, 'n baie skaars en selfs bedreigde voël, deur die oë…
6 Jul 2020 7 min

Sien God in Wiskunde

Is jy tevrede met die antwoord aan die regterkant van jou lewensvergelyking se =? Ruimtefisikus Ruhann Steyn se insigte oor die gelyk-aan-teken met toepassing op Rom 1:20 sal jou verstom.
29 Jun 2020 7 min

Sien God in die Vlakvark

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gaan ons weer wildtuin toe, en ons geniet wat die Here omtrend Homself…
23 Jun 2020 6 min

Sien God in die Mossie

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gaan ons tuin toe en ons bekyk die Mossies wat elke dag net…
9 Jun 2020 6 min

Sien God in die Aartappel

Rom 1:20 sê; "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie." So vandag bekyk ons iets wat elke liewe huisgesin in die yskas aanhou... die nederige,…
2 Jun 2020 8 min

Onwrinkbare geloof tydens COVID-19

Het jy geweet niemand kan die lansering van 'n vuurpyl stop as dit eers geaktiveer is nie? Daar is 'n geheimenis opgesluit vir hoe geloof werk. Hierdie is een van die mees treffende boodskappe wat jy sal hoor.
19 May 2020 9 min
20 – 40