Radio Pulpit Goeie Nuus Tyd

Goeie Nuus Tyd

Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin! GNT bied luisteraars twee ure van nuus, musiek en inspirasie vir die dag wat voorlê. So vier ons ook as Bruid van Christus saam die Here. Die program het ten doel om luisteraars oor die alledaagse lewe, in ooreenstemming met God se hart, te betrek.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Earth Sciences
43 Episodes
40 – 43

Sien God in Insulien

Ons kyk na die middelman in jou liggaam, insulien, saam met Verpleegspesialis, Izelle Loots. Sy ontbloot die wonder van hiervan.
12 May 2020 7 min

Sien God in die hemelruim

Ons letterlik na die uithoeke van die aarde, en ons kyk na die Aurora Borealis (noord) en die Aurora Australis (suid) & saam met Ruhann Steyn vind ons uit net hoe asemrowend die Here hulle gemaak het, as 'n openbaring van Homself.
28 Apr 2020 8 min

Sien God in elke voëltjie

Vandag gaan ons tuin toe en ons bekyk die voëtjies wat elke dag net daar rondvlieg deur die oë van voëlkenner, Andrew Buitendach
21 Apr 2020 10 min
40 – 43