Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,782 Episodes
1 – 20

Ds Janlu Kuyler - Stefanus se reaksie onder druk

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek is uit Handelinge 7 oor hoe Stefanus gereageer het toe hy gemartel is vir sy geloof.
6 Nov 10AM 6 min

Kalaharistories: grenslose onverdiende genade

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Grenslose,…
6 Nov 10AM 6 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
5 Nov 10AM 4 min

Heinz Winkler - ONE80

Johann Els is talking to Heinz Winkler. He is currently in the news about his new movement, ONE80, which was inspired by the late American activist Charlie Kirk’s organization, Turning Point USA. We want to know more.
5 Nov 9AM 15 min

Huweliksfokus: Ek haat my werk

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Ek haat my werk”
5 Nov 9AM 4 min

Retief Burger - Aanbidding is missionêr

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy huidige reeks gaan oor fondasies. Vandag gesels hy oor sy tema: “Aanbidding is missionêr.”
4 Nov 10AM 3 min

Lynette Badenhorst - Repent.Reset.Restore.Revive

Johann Els gesels met Lynette Badenhorst van Hadassah Ministries oor die buitelug aanbiddingsgeleentheid wat hulle Januarie 2026 in die Vaal Driehoek wil aanbied. Die tema: Repent.Reset.Restore.Revive
4 Nov 9AM 11 min

Wynand du Preez - Wanneer Hy jou seën

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy uit Lukas 6, en sy gesprek gaan oor wat om te doen wanneer die Here jou seën.
4 Nov 9AM 7 min

Ds Janlu Kuyler - Diakens ingestel

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek is uit Handelinge 6 oor hoe hulle kerkstrukture soos diakens ingestel het.
30 Oct 11AM 6 min

Kalaharistories: Katrinagoed en Sy onverdiende genade

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Katrinagoed…
30 Oct 11AM 7 min

Gary Marais - People just need Jesus

Johann Els is speaking to Gary Marais. He and his wife Cathy have a ministry near Cullinan, it is on a farm called It’s Time, and their ministry includes women’s and men’s camps. We wanted to find out more.
30 Oct 10AM 13 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
29 Oct 11AM 5 min

Michael Moser, founder of the Emonti School of Ministry

Johann Els is speaking to Michael Moser, founder of the Emonti School of Ministry in East London. In a Gateway News article, he shares a personal testimony of transformation and an invitation to embark on a journey of servant-leadership equipping to live like Jesus. So we want to know more.
29 Oct 10AM 13 min

Huweliksfokus: Begin jou huwelik oor

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Begin jou huwelik oor” uit Hos 2:13
29 Oct 10AM 4 min

Jannie Pelser - Nuusinsig

Jannie Pelser is volgende aan die beurt met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Hy is die week op verlof, en daarom is sy tema effe anders as gewoonlik.
28 Oct 11AM 6 min

Retief Burger - Gehoorsaamheid is aanbidding

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy huidige reeks gaan oor fondasies. Vandag gesels hy oor sy tema: “Gehoorsaamheid is ook aanbidding.”
28 Oct 11AM 3 min

Clarina van Ieperen - Wilberforce Academy

Johann Els gesels met Clarina van Ieperen van Wilberforce Academy. Hulle is tans in die aansoek-fase van die vierde Akademieweek wat DV 18 - 23 Januarie 2026 naby Hermanus gaan plaasvind. Die aansoeke is nog oop tot 2 November 2025, so ons wou meer weet.
28 Oct 10AM 10 min

Wynand du Preez - Wie is jou baas?

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor sy tema uit Lukas 6:13 – Wie is jou baas?
28 Oct 10AM 5 min

Ds Janlu Kuyler - Gamaliël se raad

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels is uit Handelinge 5 en gaan oor Gamaliël se raad.
23 Oct 11AM 6 min
1 – 20