Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,373 Episodes
20 – 40

Welma Geldenhuys: Die stigma rondom Demensie

September is amptelik Internasionale Alzheimersmaand en daarom gesels ons met ADASA Senior Maatskaplike Werkste, Welma Geldenhuys, oor die stigma wat bestaan oor Demensie en hoe mens daar rondom kan werk.
4 Sep 10AM 12 min

Ps Japie Venter - wat regtig belangrik is

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Wat regtig belangrik is” uit MATTEUS 6:25 NLV “Daarom sê Ek vir julle, hou op om julle te bekommer oor julle daaglikse lewe – wat julle sal eet of drink; of oor…
3 Sep 11AM 3 min

Wynand du Preez - Waardeer wat God jou gee

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag kom uit Prediker 2:24 – Waardeer wat God jou gee.
3 Sep 10AM 4 min

Janine van Niekerk oor die Woordkamp

Charles van Onselen gesels met Janine van Niekerk oor die Loop-Saam-Met-My Woordkamp 4 - 6 Oktober - meer inligting by Yolande Steenkamp - kamp@radiokansel.co.za of 083 652 4763
29 Aug 10AM 14 min

Pitch Your Business Top 30 - Hlali Sefika

Charles van Onselen is speaking to one of our Pitch Your Business Top 30 finalists, Hlali Sefika with his business "Oven Miracles" to find out who he is and what is business offers.
29 Aug 10AM 12 min

Ps Japie Venter: God vertrou jou met Sy guns

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “God vertrou jou met Sy guns” uit Gen 39:5 "Van toe af het die Here Potifar geseën ter wille van Josef. Die huishouding het glad verloop en sy boerdery het vooruitgegaan."
27 Aug 11AM 2 min

Wynand du Preez - Rykdom hou dalk nie

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag kom uit Prediker 2: “Rykdom hou dalk nie”
27 Aug 10AM 6 min

Andre van den Berg oor MMC Springs

Dan gesels ons met Andre van den Berg oor die Mighty Men Springs Konferensie. Waar die vandaan kom en wat hulle alles beplan.
27 Aug 10AM 13 min

Jannie Putter: spog met die Here

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter, is aan die beurt met sy tema: "Spog met die Here” uit 1 Kor 1
22 Aug 11AM 4 min

Kalaharistories: gehoorsaamheid sonder kompromie

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Gehoorsaamheid…
22 Aug 11AM 4 min

Pierre van Vuuren oor Bybelvertaling en sendingwerk

Dwain van Rensburg gesels met Pierre van Vuuren, streeksdirekteur van TWFTW (The Word for the World). Hoof van ‘n span vertalers in Serwië wat die HELE Bybel in Romani oorvertaal het. Hy besoek tans SA.
21 Aug 10AM 15 min

Ps Japie Venter: Dis nie altyd maklik nie

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Dis nie altyd maklik nie” uit 1 SAMUEL 14:13 NLV “Hulle klim toe hande-viervoet boontoe. Die Filistyne het voor Jonatan geval en sy wapendraer het hulle agter hom doodgemaak.”
20 Aug 11AM 2 min

Dr Gustav Gous - makliker of beter?

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “Makliker of beter?”
20 Aug 11AM 3 min

Monique Duson about Biblical unity

Johann Els is speaking to American author and speaker, Monique Duson, who is in SA to talk about God’s perspective on race and racism worldwide.
20 Aug 10AM 14 min

Wynand du Preez: In hierdie wêreld bevredig niks nie.

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag kom uit Prediker 2: In hierdie wêreld bevredig niks nie.
20 Aug 10AM 5 min
20 – 40