Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,888 Episodes
1120 – 1140

Neville D se Groot JA

Johann Els gesels vanmiddag met Neville D oor sy splinternuwe liedjie, Groot JA, en waar hy homself op die oomblik in die lewe bevind.
25 Apr 2023 10AM 12 min

Ps Japie Venter: Woorde wat gewig dra

Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: Die gewig van jou woorde uit EFESIËRS 4:29 NLV Moenie enige vuil taal gebruik nie. Gebruik eerder die regte, opbouende woorde wat nodig is om dié wat luister, te bevoordeel
25 Apr 2023 10AM 4 min

Kalaharistories: Sanna met die pronkende hart.

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sanna met die pronkende hart.” Uit Jer 17:7
20 Apr 2023 11AM 5 min

Bill Norton - Sojourn on the veld

Janine van Niekerk is speaking to Bill Norton about his book “Sojourn on the veld.” The story of a young American engineer who served the Tswana homeland from 1978 to 1980, the height of apartheid.
20 Apr 2023 10AM 20 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. Andre Viljoen is the editor and André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
19 Apr 2023 11AM 6 min

Ps Japie Venter: Dankbaarheid vir God se goedheid

Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: Dankbaarheid vir God se goedheid uit Jona 2:9‭-‬10 DB Ek sal met ’n danklied op my lippe vir U offers bring; wat ek vir U beloof het, sal ek met graagte vir…
18 Apr 2023 10AM 3 min

Kalaharistories: Onverdiende goedheid

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Onverdiende goedheid” uit Klaagliedere 3:22 - 23
13 Apr 2023 11AM 6 min

Hermann du Plessis: How ecumenical is your practice?

Hermann du Plessis is a leadership consultant working under “Lead with Intent" and he answers the questions of listeners on leadership issues. Today Eduan Naude asks: “How ecumenical is your practice.”
12 Apr 2023 10AM 2 min

Ps Japie Venter - vasgehak op dag 2

Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot en gaan oor die tema: “Vasgehaak op dag 2?” uit 1 KORINTIËRS 15:3‭-‬4 NLV Die kern van die boodskap wat ek destyds aan julle deurgegee het, en wat ek weer van hulle voor my ontvang…
11 Apr 2023 12AM 4 min

Kalaharistories

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “My Weet” uit Ps 115:11
6 Apr 2023 11AM 6 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. Andre Viljoen is the editor and André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
5 Apr 2023 11AM 5 min

Magdeline Botes getuienis

Johann Els gesels met ‘n luisteraar van ons, Magdeline Botes. Sy het haar man aan Alzheimers afgestaan, maar die pad wat die Here met Jurie gestap het tot die einde, was so mooi. Sy vertel vir ons haar storie.
4 Apr 2023 10AM 15 min
1120 – 1140