Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,888 Episodes
1600 – 1620

HJ Cronje trap genadespore

Stories is die taal van die Kalahari. Stories (en veral stories waar die skietlig van die lewe op Hom skyn) maak dat Hy sonder sukkel of sweet die luisteraar iewers ontmoet. HJ Cronje vertel sulke Kalaharistories en nou is van hulle uiteindelik in sy nuwe boek, Genadespoor, te lese.
15 Oct 2021 3AM 13 min

Maricke Botha - Jona die musiekblyspel

Johann Els gesels met Maricke Botha, mede-skrywer en regisseur van Jona die Musiekblyspel wat 19 – 22 Okt in Doxa Deo Brooklyn vertoon word. Dis nou Jona met ‘n kinkel natuurlik!
14 Oct 2021 3AM 14 min

Kalaharistories - Die regte ding

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Die regte ding." uit Jakobus 4:8 NLV
13 Oct 2021 5AM 6 min

Johan van Zyl fase 4 Kanker getuienis

Johann Els gesels met Johan van Zyl. Hy het as gevolg van sy genesing van Fase 4 kanker tot bekering gekom, en deel graag sy getuienis.
13 Oct 2021 12AM 10 min

Charles van Onselen - In Sy hande

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: “In Sy Hande” - uit Johannes 10:28-30 : "Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal in alle ewigheid nooit verlore gaan nie. Niemand sal hulle uit my hand ruk nie. 29 Dié wat…
13 Oct 2021 12AM 3 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
12 Oct 2021 11PM 5 min

Gideon Swart - kom ons dra mekaar

Vanmiddag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy boodskap vir vandag kom uit Nehemia 4:17 waar die Jode tegelykertyd moes bou en veg, en hy moedig ons aan om mekaar te dra deur die swaar tye.
12 Oct 2021 5AM 4 min

Pastoor Ferdi van Aswegen - Holy Spirit Filled Life

Johann kuier met Pastoor Ferdi van Aswegen van die Holy Spirit Filled Life Bediening. Hy moes ‘n lang pad loop voordat hy uiteindelik oorgegee het aan die Here se wil vir sy lewe, en vandag deel hy van sy lewenslesse wat hy op pad geleer het.
11 Oct 2021 6AM 18 min

Retief Burger - Stuur My asb

Johann Els gesels met Retief Burger. Hy het ‘n nuwe gemeente geplant tydens die grendelstaat, sy hele gesin het Kovid 19 oorleef, hy het volgende week, die 14de Okt sy heel eerste band gig in 2 jaar en hy het ‘n splinternuwe lied wat hy saam met Relevelation Enterprises op…
7 Oct 2021 12AM 10 min

Kalaharistories - Dis nou nca!

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Dis noun ca” uit Johannes 3:30 BS.
6 Oct 2021 7AM 6 min

Gideon Swart - Hou net aan

Vanmiddag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy boodskap vir vandag kom uit Hebreërs 12:1 – met ‘n skare wat jou aanmoedig: HOU NET AAN!
6 Oct 2021 12AM 3 min

Charles van Onselen - Standvastige Bemoediging

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: Standvastige Bemoediging uit ROMEINE‬ ‭15:4‬ ‭NLV‬‬‭‭ ‬‬‭‭ “Ons moet LEER uit wat al lank gelede reeds in die SKRIF opgeteken is. Die STANDVASTIGHEID en die BEMOEDIGING wat die Skrif aan ons gee, help ons om…
6 Oct 2021 12AM 4 min

Prof Jan Hatting oor "Gewone mense"

Johann Els gesels met Prof Jan Hatting van die Aucklandpark Teologiese Seminarium oor die feit dat die nodige herlewing in SA nie noodwendig deur die instituut sal kom nie, maar juis deur “Gewone Mense”.
6 Oct 2021 12AM 15 min

Gerry Couchman about the Global Leadership Summit 2021

Johann Els is speaking to Gerry Couchman, CEO of the Global Leadership Network SA. And when you hear that name you know it is all about the Global Leadership Summit 2021. Today they have some good news to share.
30 Sep 2021 12AM 15 min

Kalahariestories - Hartsvriende

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Hartsvriende” uit 1 Sam 18:1 en 3.
29 Sep 2021 12AM 6 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
29 Sep 2021 12AM 5 min

Charles van Onselen - Die Here is my Herder

Charles van Onselen se tema vanmiddag is: Jou Herder: uit Psalm 23 (1953) Die Here is my herder; niks sal my ontbreek nie. 2Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy my heen. 3Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van…
29 Sep 2021 12AM 6 min
1600 – 1620