Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,888 Episodes
1640 – 1660

Kalaharistories: Ongeduldige ekke

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Ongeduldige ekke" uit Klaagliedere 3:26,28
8 Sep 2021 6AM 6 min

Charles van Onselen: Versadig

Charles van Onselen se tema vandag is Versadig: uit ‭‭JOHANNES‬ ‭6:35‬ ‭AFR83 “Maar Jesus sê vir hulle: “Ek is die brood wat lewe gee. Wie na My toe kom, sal nooit weer honger kry nie, en wie in My glo, sal nooit weer dors kry nie.”
8 Sep 2021 12AM 4 min

Liesl Marx Davel oor RE-Frame

Johann Els gesels met Liesl Marx Davel van Revelation Enterprises, die Aanbiddings en Kunste beweging van Doxa Deo. Hulle het ‘n Kunstefees met die naam RE-frame wat in die Parkview Inkopiesentrum in Pretoria Oos gaan uitstal; alles van musiek, beeldende tot uitvoerende kunste is daar verteenwoordig tot Sy eer!
8 Sep 2021 12AM 19 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
8 Sep 2021 12AM 5 min

Gideon Swart - Die Here wil jou gebruik

Gideon Swart verduidelik uit sy gunsteling boek, Handelinge, hoe die Paulus bruikbaar gebly het in die moeilikste omstandighede. En as hy kon, kan ons ook!
7 Sep 2021 5AM 4 min

Ellenore Meyer - Heal our land

Johann Els gesels met Ellenore Meyer oor ‘n landswye projek waarby sy, saam met Graham Power betrokke was. Die Heal our Land disaster relief fund was aanvanklik gestig om die onmiddelike nood in KZN aan te spreke na die onluste daar. Maar dit het nie daar geeindig nie. Hulle gesels…
3 Sep 2021 4AM 19 min

Kalaharistories: Uurglas van Genade

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Uurglas van genade” uit Lukas 19:44
2 Sep 2021 12AM 5 min

Charles van Onselen: Woord krag

Charles van Onselen deel oor sy tema: Woord Krag uit ‭‭JESAJA‬ ‭55:11‬ ‭AFR53‬‬ “so sal my woord wees wat uit my mond uitgaan: dit sal nie leeg na My terugkeer nie, maar doen wat My behaag en voorspoedig wees in alles waartoe Ek dit stuur.”
1 Sep 2021 12AM 5 min

Gateway news for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
31 Aug 2021 11PM 5 min

Ans Coetzee van Athalia

Johann Els gesels met Ans Coetzee van Athalia huis vir Bejaardes en Gestremdes. Sy doen kosbare werk daar en het ‘n hart om aan gebrokenes en verstote vergetenes liefde te bewys. Sy vertel ons meer omtrend haar eie getuienis en hulle bediening.
26 Aug 2021 11PM 16 min

Kalaharistories - Vars Brood

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Vars Brood.” Uit Johannes 6:35.
25 Aug 2021 1PM 5 min

Hats by Lori onderhoud

Johann Els gesels met Lori-Ann Biebuyck van Hats by Lori – Bald and Beautiful. Sy het self Kanker oorleef en weet hoe dit voel om jou hare te verloor. Sy is spreker by Kansa se Leef in Kleur se gratis Webinar, 9AM die 4de September. (http://kerkinsuid.co.za/leef-in-kleur-kansa-oggend/)
25 Aug 2021 3AM 18 min

Charles van Onselen - Hoor nou

Charles van Onselen gesels oor die tema; HOOR NOU uit ‭‭HEBREËRS‬ ‭3:7-9‬ ‭AFR53‬‬ “Daarom, soos die Heilige Gees spreek: Vandag as julle sy stem hoor, verhard julle harte nie soos in die verbittering, in die dag van die versoeking in die woestyn nie, waar julle vaders My versoek, My beproef…
25 Aug 2021 3AM 4 min
1640 – 1660