Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,983 Episodes
1980 – 1983

Agter geslote deure tydens grendelstaat

Johann Els gesels met Dr. Jerrie Bezuidenhout, 'n Psigiater van Vista Clinic, oor Suid Afrikaners se psigiese toestand agter hulle geslote deure. Maak mense dit en indien nie, wat kan help?
13 Apr 2020 5AM 15 min

Coronavirus Suid Afrika: Die stand van sake

Wat is die stand van sake met betrekking tot die Coronavirus in Suid Afrika? Ons is nou in week 2 van die grendelstaat en ons vang op met Dr. Anchen Laubscher, groep mediese hoof van Netcare. Sy bespreek kritieke vrae soos, "Help die afsondering regtig? en "Wat van maskers dra?"…
2 Apr 2020 5AM 12 min
1980 – 1983