Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
997 Episodes
1 – 20

Alide Steyn se getuienis van pyn na oorwinning

Ailde se eerste swangerskap was 'n tweeling wat op 16 weke dramaties skeefgeloop het. Tog het die Hand van God haar en haar man Almeroe deur hierdie prosses gedra en versterk min wetend van die pad wat nog voorgele het .....wat 'n boeiende getuenis.
28 Mar 2AM 20 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Kakkerlak

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Natuurwetenskaplike Izak de Villiers oor die wonder van die Kakkerlak…
28 Mar 1AM 7 min

Jaco Strydom: Vrug in die winter

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Vrug in die winter.”
28 Mar 12AM 2 min

Sermon Feedback for this weekend

Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck?
27 Mar 2AM 8 min

Helmut Meijer explains "bara"

Hebrew scholar Helmut Meijer is introducing us to word “bara”, the first verb in the Bible, and it’s meaning and application.
27 Mar 1AM 3 min

Godsightings for the week

A Godsighting, is when you look back at the past week to catch God out on His goodness. Where did you see God in action? Protection, healing, provision, revelation, His sense of humour?
24 Mar 2AM 15 min

Andie Steele-Smith: Peace in the midst of the storm

Andie Steele Smith, also known as the gang pastor, speaks from experience when he refers to Philippians 4:6, and that , during a life storm, there is a peace available to us that truly surpasses all understanding.
24 Mar 1AM 4 min

PassieVol Paasfees produksie

PassieVol is ʼn unieke Paasfees produksie waar musiek, lofprysing en aanbidding saamgeweef word in ‘n geloofservaring soos min … Janine gesels met Willem Badenhorst Geestelike Leier by Moreleta Kerk, Venessa Schoeman van Voelgoed Media en Renier Keyser die regisseur van PassieVol oor hierdie uitmuntende produksie.
23 Mar 2AM 23 min

Tebs David: The Journey

Janine van Niekerk is speaking to Tebs David about his new CD recording called "the Journey" that we can all attend this coming weekend.
22 Mar 2AM 10 min

Deur die lens van Lawrette McFarlane

Janine van Niekerk gesels met fotograaf Lawrette McFarlane, oor haar pad met Jesus en die skoonheid wat sy deur haar lens kan sien… sommer so tussen die draf deur.
22 Mar 1AM 18 min

Huweliksfokus: Veg teen jou selfsug

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Veg teen jou selfsug.”
22 Mar 12AM 4 min

Tema vir die dag

Janine gesels oor die voorrreg en mandaat wat Christene het om die Here lief te he deur diensbaar te wees by die werk.
21 Mar 2AM 12 min

Romeine 1:20: God openbaar in die Heuningwyser

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Voëlkenner, Andrew Buitendach oor Heuningwyser en hoe slim hy vir…
21 Mar 1AM 7 min

Jaco Strydom: Vrees?

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Vrees?” uit 1 Joh.
21 Mar 12AM 2 min
1 – 20