Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,226 Episodes
40 – 60

Jaco Strydom: Die anderste mostertsaadjie

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Die anderste mostertsaadjie” uit Mark 4.
3 Feb 12AM 2 min

Pray for Foot and Mouth disease

Today we as Radio Pulpit and our listeners are praying corporately against the foot and mouth disease epidemic in cattle all over SA.
2 Feb 1AM 8 min

Dr Chuck Day: Heed the warning

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains Matt 3:8 to encourage all Christians to heed God’s warnings.
2 Feb 12AM 5 min

Godsightings for the week

Godsightings is where we celebrate the faithfulness and love of Jesus with your testimonies about where you have seen His hand in action in your life.
30 Jan 12AM 15 min

Lood Goosen swem in nuwe musiek

Janine van Niekerk gesels met Lood Goosen oor die nuwe wêreld wat AI vir hom oopgemaak het as liedjieskrywer, om sy musiek effektief uit te kry.
29 Jan 1AM 28 min

Lynette Beer - God sien jou

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “God sien jou” uit Gen 16:13
29 Jan 12AM 4 min

Worship Nights with Allan van Niekerk

Janine van Niekerk is speaking to Allan van Niekerk (not family LOL) about the new season in his life and ministry, and what that means going forward.
28 Jan 12AM 18 min

Viva Expats: the challenge of education

We start off the program with Etienne Beaud, who is a pastor/ electrical engineer living in Switzerland. We realised that we have many expats living in other countries, or South Africans planning to emigrate overseas soon. For these people Etienne is doing a whole series of inspiration for expats, which…
28 Jan 12AM 3 min

God openbaar in die Plofkewer

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk natuurkundige Corne Potgieter die liefdestokkie van die Plofkewer, onder andere, om…
27 Jan 12AM 6 min

Intiem Tydskrif - Tips vir jou huwelik

Die Redakteur van Intiem Tydskrif, Liezel van der Merwe, het vir ons ‘n paar tips oor hoe om jou mens te wys hoe lief jy hom of haar het elke dag.
27 Jan 12AM 3 min

Jaco Strydom: Minder Wydte, meer diepte

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Minder wydte, meer diepte.”
27 Jan 12AM 2 min

Godsightings for the week

A Godsightings is where we celebrate the faithfulness and love of Jesus with your testimonies about where you have seen His hand in action in your life.
23 Jan 12AM 8 min

Heleen Kelber en die Mammas wat Omgee

Janine van Niekerk gesels met Heleen Kelber. Hier aan die begin van die jaar gesels ons oor hoe die Ma’s by die skole bid; wat dit vir die skole beteken en hoe jy so iets by jou skool ook kan begin.
22 Jan 1AM 18 min

Rick Moser - Male and Fatherhood defined

Janine van Niekerk is speaking to Rick Moser about Genesis 1:27, on defining the concept of being male and a father. Talking about a man’s origin, purpose and his function and how this truth affects everyone around him.
21 Jan 12AM 19 min

Viva expats - the challenge of finances

Etienne Beaud is a pastor/ electrical engineer living in Switzerland. We realised that we have many expats living in other countries, or South Africans planning to emigrate overseas soon. For these people Etienne is doing a whole series of inspiration for expats, which you can listen to or send on…
21 Jan 12AM 3 min

Rom 1:20 - God openbaar in die Toktokkie

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk natuurkundige Corne Potgieter die liefdestokkie van die Toktokkie, onder andere, om…
20 Jan 12AM 7 min

Jaco Strydom - Jesus in jou

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Jesus in jou.”
20 Jan 12AM 1 min
40 – 60