Radio Rosestad Rosestad Godsdiens

Rosestad Godsdiens

Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
Daily Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
1,047 Episodes
200 – 220

Woensdag Oggenddiens - Past Pieter Calitz

MATTEUS 15 Die Kanaänitiese vrou (Mark. 7:24-30) 21Jesus het daarvandaan weggegaan en na die streke van Tirus en Sidon toe vertrek. 22'n Kanaänitiese vrou wat in daardie gebied gewoon het, het onverwags by Hom aangekom. Sy het aanhoudend geroep: “Ontferm U oor my, Here, Seun van Dawid! My dogter is…
10 Sep 2025 2AM 11 min

Dinsdag Oggenddiens - Past Pieter Calitz

JOHANNES 12 Jesus word in Betanië met nardusolie gesalf (Matt. 26:6-13; Mark. 14:3-9) 1Ses dae voor die paasfees het Jesus na Betanië toe gekom, waar Lasarus wat Hy uit die dood opgewek het, gewoon het. 2Daar het hulle vir Jesus 'n ete gegee. Marta het bedien, en Lasarus was een…
9 Sep 2025 2AM 11 min

Maandag Oggenddiens - Past Pieter Calitz

LUKAS 10 Op besoek by Marta en Maria 38Op hulle reis het Jesus in 'n dorp gekom waar 'n vrou, Marta, Hom as gas ontvang het. 39Sy het 'n suster gehad, Maria, wat aan die voete van die Here gaan sit en na sy woorde geluister het. 40Maar Marta was…
8 Sep 2025 2AM 12 min

Sondagaand Erediens - Ds Johan Marais

PSALMS 121 My hulp kom van die Here 1'n Pelgrimslied. Ek kyk op na die berge: waarvandaan sal daar vir my hulp kom? 2My hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het. 3Hy sal nie toelaat dat jy struikel nie; Hy wat jou beskerm, slaap nooit nie…
7 Sep 2025 1PM 22 min

Sondagoggend Erediens - Ds Johan Marais

PSALMS 139 U omsluit my van alle kante 1Vir die koorleier. Van Dawid. 'n Psalm. Here, U sien dwarsdeur my, U ken my. 2Of ek sit en of ek opstaan, U weet dit, U ken my gedagtes nog voordat hulle by my opkom. 3Of ek reis en of ek oorbly,…
7 Sep 2025 3AM 24 min

Saterdag Oggenddiens - Ds Johan Marais

PSALMS 139 13U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die skoot van my moeder. 14Ek wil U loof, want U het my op 'n wonderbaarlike wyse geskep. Wat U gedoen het, vervul my met verwondering. Dit weet ek seker: 15geen been van my was vir U verborge toe ek gevorm…
6 Sep 2025 2AM 19 min

Vrydag Oggenddiens - Ds Johan Marais

PSALMS 139 U omsluit my van alle kante 1Vir die koorleier. Van Dawid. 'n Psalm. Here, U sien dwarsdeur my, U ken my. 2Of ek sit en of ek opstaan, U weet dit, U ken my gedagtes nog voordat hulle by my opkom. 3Of ek reis en of ek oorbly,…
5 Sep 2025 2AM 11 min

Donderdag Oggenddiens - Ds Johan Marais

PSALMS 139 U omsluit my van alle kante 1Vir die koorleier. Van Dawid. 'n Psalm. Here, U sien dwarsdeur my, U ken my. 2Of ek sit en of ek opstaan, U weet dit, U ken my gedagtes nog voordat hulle by my opkom. 3Of ek reis en of ek oorbly,…
4 Sep 2025 2AM 10 min

Woensdag Oggenddiens - Ds Johan Marais

PSALMS 139 U omsluit my van alle kante 1Vir die koorleier. Van Dawid. 'n Psalm. Here, U sien dwarsdeur my, U ken my. 2Of ek sit en of ek opstaan, U weet dit, U ken my gedagtes nog voordat hulle by my opkom. 3Of ek reis en of ek oorbly,…
3 Sep 2025 2AM 10 min

Dinsdag Oggenddiens - Ds Johan Marais

PSALMS 139 U omsluit my van alle kante 1Vir die koorleier. Van Dawid. 'n Psalm. Here, U sien dwarsdeur my, U ken my. 2Of ek sit en of ek opstaan, U weet dit, U ken my gedagtes nog voordat hulle by my opkom. 3Of ek reis en of ek oorbly,…
2 Sep 2025 2AM 9 min

Maandag Oggenddiens - Ds Johan Marais

PSALMS 139 U omsluit my van alle kante 1Vir die koorleier. Van Dawid. 'n Psalm. Here, U sien dwarsdeur my, U ken my. 2Of ek sit en of ek opstaan, U weet dit, U ken my gedagtes nog voordat hulle by my opkom. 3Of ek reis en of ek oorbly,…
1 Sep 2025 2AM 15 min

Vrydag Oggenddiens - Past Marius de Klerk

RIGTERS 1 Die verowering van die land 1Na die dood van Josua het die Israeliete die Here geraadpleeg. Hulle het gevra: “Wie van ons moet eerste teen die Kanaäniete gaan veg?” 2Die Here het geantwoord: “Juda moet gaan. Ek gee die land oor in sy mag.” 3Toe sê Juda vir…
29 Aug 2025 2AM 11 min

Dinsdag Oggenddiens - Past Marius Jacobs

JOHANNES 21 Jesus verskyn nog 'n keer aan sy dissipels 1Daarna het Jesus weer aan sy dissipels verskyn, by die See van Tiberias. Dit het só gebeur: 2Simon Petrus en Tomas, wat ook Didimus genoem is, Natanael van Kana in Galilea, die seuns van Sebedeus en nog twee ander dissipels…
26 Aug 2025 2AM 16 min

Maandag Oggenddiens - Past Marius Jacobs

JEREMIA 1 Jeremia word tot profeet geroep 4Die woord van die Here het tot my gekom: 5Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken; voordat jy gebore is, het Ek jou aan My gewy en jou as profeet vir die nasies aangestel. 6“Ag, Here my God,”…
25 Aug 2025 2AM 12 min

Sondagaand Erediens - Past Bernard van der Vlies

ESEGIËL 36 26Ek sal julle 'n nuwe hart en 'n nuwe gees gee, Ek sal die kliphart uit julle liggaam uithaal en julle 'n hart van vleis gee. 27Ek sal my Gees in julle gee en Ek sal maak dat julle volgens my voorskrifte leef en my bepalings gehoorsaam en…
24 Aug 2025 1PM 27 min
200 – 220