KLETS

KLETS is waar jy moet wees vir jou daaglikse dosis oor alles wat saak maak. Hier "beklets" ons van die grootste nuusgebeure en nuutste temas of tendense wat ons wêreld vorm. Ons "kletsers" is nie bang om 'n bietjie omstrede te wees nie, en "beklets" dinge vanuit 'n aweregse hoek waar jy soms sal dink, lag, dalk 'n traan pik maar verseker nie altyd sal saamstem nie. Kom klets saam op Afrikaans.Radio!
Weekly Afrikaans Explicit South Africa Society & Culture · News Commentary Narrated by Colene Hind
149 Episodes
1 – 20

"Enoch" Tax "Enoch" bietjie meer Tax vir jou

Is dit vandag D-dag vir Suid-Afrikaners? Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, lewer vandag sy begrotingsrede vir 2024. Dit mag een van die moeilikste wees, want die koffers is leeg, maar die ANC moet steeds die regering aan bewind hou. Ons KLETS met Andre Cilliers, valutastrateeg by TreasuryONE, oor wat…
21 Feb 1 hr 10 min

Sidney Gilroy - Bloedsomer

In 'n spesiale uitsending van KLETS gesels Matthys met krimi-skrywer Sidney Gilroy oor sy nuutste boek, "Bloedsomer", wat Mooibaai as agtergrond het. Hierdie gesprek laat ons die man agter die karakters soos Sollie en nou ook Petunia beter verstaan. Sidney is ook die aanbieder van die #BOEKPOD op Afrikaans.Radio, en…
16 Feb 30 min

Val-in-die-tuin Dag!

Laat ons jou lei deur die tuin van liefde op hierdie spesiale dag van Val-in-die-tuin! As jy nog nie jou dag beplan het nie, sit terug en luister na Dr. Eugene Viljoen, 'n vooraanstaande kliniese sielkundige en seksuoloog, wat sy insigte deel oor die lekkernye en uitdagings binne verhoudings en…
14 Feb 1 hr 21 min

SONA 2024

In die spesiale uitsending van Klets gesels ons met Dr. Piet Croucamp, 'n politieke analis en senior dosent aan die NWU se besigheidsskool, oor gisteraand se staatsrede. Ons vreeslose President Squirrel het baie "recovery" planne voorgehou en het gewys dat waar sy intellek kort skiet, sy verbeeldingskrag verseker nie agterbly…
9 Feb 50 min

Donker die Donner in

Die span is terug na 'n week van donkerte in Pretoria. Matthys se frustrasie oor die gebrek aan krag is duidelik, en dis "DA" waar die kak begin. Mense op die pad laat Colene wonder of ons nog menslik is en waarheen die mensdom op pad is. Die Kintsugi Queen,…
7 Feb 1 hr 15 min

Nou weet ons!

Die span is terug en KLETS oor die week se gebeure. Almal weet nou wat ons weet na Dricus "Stillknocks" du Plessis se oorwinning as die eerste Suid-Afrikaner wat die UFC-kampioenskap gewen het. Die punte is uit en volgens die regering het die matrieks van 2023 die beste gedoen in…
24 Jan 1 hr 16 min

2024 daar vat hy!

Nuwe jaar nuwe dinge. Die jaar van die draak is hier en mag die draak sterker wees as ons monsters. Mag die draak vuur braak oor ons vet gevrete leiers. Liberate yourself dit is die “Age of Aquarius”. Ons gesels met die clairvoyant, That Zen Guy, want die nommers en…
17 Jan 1 hr 03 min

Surprise! Gaan loer onder jou kersboom ons is weer terug!

Die span beklets die braaksels en joligheid van 2023. Van die EFF, Israel, Cyril tot Hamas maar wie gee om want die Bokke laat ons steeds saam skrum. Nuwe jaar nuwe dinge en ook ‘n nuwe formaat vir KLETS in 2024. Lekker julle slette, dankie vir een en elk wat…
14 Dec 2023 44 min

Die hele fkn land is in sy moer!

No nut November is ‘n pot kak, moenie jouself inhibeer nie! In die woorde van Elon Musk, ”go fuck yourself”. Dit is daai tyd van die jaar, prestasiebeoordeling vir almal maar nie vir Cyril se span nie. Die week se nuus kan jou tot trane dryf maar ons “maak-‘n-plan” gees…
30 Nov 2023 46 min

Om te tip of om nie te tip nie!

Almal verwag dat self die haarkapper en die nael tegnikus ‘n tip moet kry. Het dit te ver gegaan? As dit jou grief soos wat dit vir Colene grief is hier die lande waarin jy moet gaan gly. Of bly maar net hier!
28 Nov 2023 32 min

Klippies Coca-Cola en Kakpapapier

Israel en Palestina betogings steeds besig. Hou hulle aan die lewe net sodat hulle kan stem! Die ANC speel vuil en die SA burgers is die skaak stukke. Die top verkopers van Black Friday is Klippies Coca-Cola en kakpapapier. Koop nou jou kar die bank sal hom eers Maart 2024…
27 Nov 2023 38 min

Hallo Wêreld!

Cyril sê doen wat ek sê en nie wat ek doen nie. Steek drie kersies aan vir die weermag, lugmag en die vloot. Vrouens word ouer as mans. SA restaurante pronk trots op wêreld lys. Vreemde k9 virus in Amerika.
21 Nov 2023 35 min

Jou briefie is absurd

So op National Absurdity Day verjaar Joe Biden en Ramokgopa vermoed dat Eskom personeel bietjie meer geld moet kry terwyl ons nog bietjie minder krag kry. Andre de Ruyter skryf briefies uit Amerika oor hoe die blare van kleur verander.
20 Nov 2023 34 min

Lekker verjaar Matthys!

DSTV swem stroom op en dit gaan maar sukkel-sukkel. Dalk is dit omdat hulle DIE SHIT op TV sit? Waarheen moet jy gaan vir die wêreld se goedkoopste data? Godongwana is moeg maar die flavour of the month sal alles red! Huishulpe is die hart van ons land en Colene…
16 Nov 2023 37 min

Totsiens Nyanga!

Wie sou kon raai dat Charlie toe ‘n scorpio is? Paddas se piepie laat jou die wêreld vir ‘n oomblik verlaat. Ons gaan ongelukkig nie die drie neus monster in PE sien nie en ook nie Nyanga as jy Google Maps gebruik nie!
15 Nov 2023 29 min

Amastokostoko

“Amastokostoko” of eerder dalk ama-opportunity vir koffers volmaak? KFC doen goed genoeg in SA om hul eie “hope” te add. Kyk uit vir die persoon met 3 neuse in PE. As jy wil aftree op 60 moet jy 8 maal jou jaarlikse salaris in spaargeld hê.
14 Nov 2023 27 min

Sand en 600K: Suid-Afrika se Belastingavonture!

600K vir catering op ‘n 9 ure vlug! Dankie aan die Suid-Afrikaanse belasting betalers wat Cyril se magie vol hou en terwyl hy staan met ‘n stuk koek in sy hand gee hy vir die kinders sand om te eet. Wit boere in SA word nog harder gedruk. Dit is…
13 Nov 2023 33 min

Misdaad, Politiek, Onderwys & 'n Strokie met Harry!

Cele se kriminele moet geskied word, moet die grootste een dan eerste in die ry staan? Cyril se cyril sal sal die buffels veilig hou. In Suid-Afrika kan jy nou werklik graad kry met lekker kry net kry. Het ons ‘n generasie kortsigtige en lui kinders groot gemaak? Kom ons…
9 Nov 2023 31 min

Die blondine bel die brandweer!

Kan die kinders vandag nog meet en pas? Wie dryf die nuus, en het dit ons lui en dom gemaak? Hou op om dom vrae te vra op social media, bel jou oom of jou tannie!
7 Nov 2023 29 min

Ons is terug!!!

Die span is terug van die see en Matthys se huis verwerp hom. Ons almal is moeg die tyd van die jaar maar niemand is so moeg soos die bokke nie! Give the men a break now! Moet nog nie jou jakkies wegpak nie as dit so aangaan het ons…
6 Nov 2023 37 min
1 – 20