Bipolêre gemoedsstoornis - Marenet Jordaan

Loading player...
Dit is Internationale Bipolêre gemoedsstoornis bewusmakings dag. Annelie gesels met haar vriendin Dr. Marenet Jordaan wat 20 jaar terug met Bipolêre gemoedsstoornis gediagnoseer is oor wat dit is om met die siekte saam te leef en dat mens steeds 'n hoogs funksionerende lewe kan lei.
30 Mar 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min