Dit is wêreld koop 'n boek dag en die bekende Suid-Afrikaanse skrywer, Deon Meyer gesels met Annelie oor een van haar gunsteling onderwerpe - BOEKE en lees.
Ons gesels oor Mienke se uitsonderlike swem prestasie in Protugal waar sy 7 Goue medaljes gewen en 2 wereld rekords gebreek het in die Downsindroom swem kampioenskappe
Moenie so besig wees om môre te oorleef dat jy vandag mis nie. Ons raak so maklik vasgevang in alles wat nog moet gebeur. Die dinge waaroor ons bekommerd is, die antwoorde waarvoor ons wag, die deure wat nog nie oopgegaan het nie en die uitdagings wat voorlê. Ons leef…
1 Tessalonisense 5:18 sê: "Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag." Let mooi op: Die Woord sê nie ons moet net dankbaar wees wanneer alles goed gaan nie. Dit sê ons moet in alle omstandighede dankbaar wees. Dit beteken nie dat…
Annelie gesels met Kay Fourie die stigter en voorsitter van die Phillipstown WireCar foundation oor die dokumentêr wat gemaak is oor hulle jaarlikse draadkar kompitisie genaamd Phillipstown Draadkar Grandprix wat genomineer is vir 'n Emmy toekenning
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.