Naweek Aktueel gesels oor Suid-Afrika in die smeltkroes

Loading player...
Politieke analis prof. Andre Duvenhage, dr. Nico Botha, afgetrede teoloog van Unisa en prof. Christi van der Westhuizen outeur en politieke analis gesels oor die ontwrigting in KZN en Gauteng
8 Aug 2021 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Plaasmoord - dis my mense

Wond: Plaasmoord – dis my mense (Litera, 2025) is ds. Gerhard Pietersen se eerlike en diep persoonlike verhaal van verlies, geloof en hoop. Nadat sy skoonouers, Tewie en Eurika Human, in 2016 op hul kleinhoewe buite Groot-Brakrivier vermoor is, het die hele familie 'n pad van intense trauma en rou…
11 Jul 37 min

Vreemdelinge op aarde

Op die 30ste Junie, het ons gesien hoe weke se opgeboude sosiale spanning ’n kookpunt bereik het met nasionale optogte teen ongedokumenteerde immigrante. Terwyl die politieke en sekuriteitsanaliseerders die gebeure vanuit ’n wetlike en ekonomiese lens ontleed, worstel ons met n ander realiteit. Volgens sensusdata identifiseer die oorgrote meerderheid Suid-Afrikaners…
4 Jul 52 min