Wat jy moet weet - Troeteldiere

Loading player...
Veearts, Dr. Amy Sawyer, gesels oor die basiese dinge wat troeteldier eienaars moet weet. Alles van inentings, sterilisasie tot die kos wat hulle eet
2 Aug 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min