Deon en Karin du Toit van Huweliksfokus oor die huwelik en geloof.

--:--
Deon en Karin du Toit gesels met Bertha oor die opkomende Zoom kamp vir paartjies, asook oor verwagtinge,humor en vreugde in julle verhouding.
22 Jul 2021 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Hoe word ek stil by die Here?

Francois is alles behalwe stil, in hierdie episode van #VreugdeJoy deel hy sy geloofsreis, hoekom hy Hoezitsamelewing begin het en hoe hy geleer het om stil te word by God se voete. Dis 'n vreugdevolle belewenis saammet Bertha le Roux-Wahl.
7 Mar 1 hr 10 min