Elmo Pienaar van Coram Deo gesels oor die stand van Huwelike

--:--
Elmo gesels oor wat die gevoel rondom huwelike is in Suid-Afrika is vandag en die uitwerking van onmin in die huwelik op die kinders.
22 Jul 2021 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Wie moet erf?

Wie moet erf? Op die week se Plus 50 kuiertyd gesels Callie van der Merwe, direkteur van Delberg boedel en trustdienste oor erfgename en erflatings. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat Plus 50 kuiertyd moontlik maak.
4 Apr 27 min