Nianell

Loading player...
Nianell gesels so net voor Vrouedag met Annelie oor 'n liedjie wat sy en haar sussie Riana Nel in 2013 saam opgeneem het "Ek is vrou" sowel as waarmee sy nou besig is en dat ons kan uitsien na nuwe musiek
6 Aug 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min