Spreeklewe - Die tong is 'n giftige swaard

Loading player...
In die Bybel is daar meer as 'n honderd verse wat gaan oor die tong en wat ons waarsku hoe gevaarlik dit is. Jacobus gaan selfs so ver as om te sê dat die tong met die hel se vuur aangesteek word. Ons het al hieroor gepraat maar miskien moet ons weer herinner word dat ons moet let op hoe ons met mense praat, dat ons moet onthou om ons tong in toom te hou en dat wat ons sê altyd in liefde gesê moet word anders glad nie.
1 Sep 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min