Spreeklewe - Riglyne vir 'n Christelike lewe

Loading player...
Romeine 12 gee 'n mooi uiteensetting van hoe ons as gelowiges veronderstel is om te lewe. Wat verwag God van ons, hoe moet ons optree teenoor ander?
8 Sep 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min