Tipes gras en grasperk sorg
--:--
Christo Coetzer van die Pretty Gardens tuinsentrum in Bloemfontein praat oor hoe om vir jou grasperk te sorg en praat oor die verskillende tipes gras.