Kan ons kalm met mekaar verskil oor die COVID-19 entstof?

Loading player...
Wynand gesels met Ds Rudie Swanepoel van die Andrew Murray Gemeente in Johannesburg asook met Hanna Kotze 'n kliniese werker in Port Elizabeth oor hoekom mens so driftig verskil oor die Covid 19 vaccine inspuiting.
10 Sep 2021 English South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

CRL Kommissie: Kerke in SA

Wynand Rossouw gesels met FOR SA Liesl Pretorius oor die CRL Kommissie se konsep-raamwerk vir kerke in SA
11 Sep 17 min

Brandpunt Boelies 13 Maart 2026

Wynand het gaan geswels met Eric Posthumus , Johan Anker en Jaques Golboldt oor BOELIES in Skole en wat kinders en ouers daaraan kan doen
13 Mar 27 min