Spreeklewe - 'n Hart van dankbaarheid

Loading player...
Kolossense 2:6&7 Om 'n lewe van dankbaarheid te lewe is 'n keuse maar daar gebeur ook verskeie buitengewone dinge met ons wanneer ons besluit om altyd dankbaar te wees. Dankbaarheid kweek nederigheid, positiwiteit en geluk. Dit help met ons fisiese en geestelike gesondheid.
6 Oct 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min