William Wolf

Loading player...
Die sanger William Wolf gesels met Annelie oor sy nuwe enkelsnit "Somer", sy grootste wens en of hy glo in liefde met die eerste oogopslag.
15 Oct 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min