#DieGrootTrek - Rusty Labuschagne oor 10 jaar onskuldig in 'n Zim tronk.

Loading player...
Rusty was gevonnis vir 15 jaar in 'n Zimbabwe tronk vir 'n moord wat nie gebeur het nie. Hy is vrygelaat na 10 jaar en nou deel hy sy storie van hoop en hoe sy geloof hom sterk gehou het!
11 Nov 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Brendan Peyper "ou Dae"

Brendan het kom kuier oor sy nuwe enkelsnit "Ou Dae". Dis 'n kyk terug na eenvoudiger tye en roep herinneringe op van alles van Mix-It chats, laatnag Coco Pops en DVD's voor die kaggel, tot eerste soene, garage bands en sorgvrye avonture.
18 Sep 14 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Johan Botha van Solidatiteit

Die Gautengse Onderwysdepartement het volgens Solidariteit erken dat hy nie meer sy statutêr verpligte subsidies aan skole kan betaal nie. Solidariteit en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het daarom Woensdag, 16 September 2026, die parlement gevra om die departement onder administrasie te plaas. Ons gesels met Johan Botha om meer uit…
17 Sep 8 min