Steeds Vrou - Rusplek (René Roux)

Loading player...
Hier verwys ek na die hemel wat die Here vir ons bied, nie net die ewige lewe waarheen ons gaan na ons aardse gesukkel nie, maar ook na die bietjie hemel op aarde wat die Here vir ons bied as ons luister na waar Hy ons wil laat lê.
6 Dec 2021 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Tannie Maria pak vetplantstropers in nuwe boek

Met haar liefde vir kos, die Karoo en mense - en ‘n besondere talent om haarself telkens in moordraaisels vas te loop - het tannie Maria ‘n unieke plek in lesers se harte gekry.
28 May 19 min