Steeds Vrou - Papierskip (René Roux)

Loading player...
Ek het hierdie gedig aan my pa geskryf wat ’n paar jaar gelede onverwags in die see oorlede is. As kind het ons digby ʼn vlei in Mpumalanga gewoon, waar my pa altyd papierskepe gevou en laat vaar het. Dit word as stilwordoomblikke onthou en tye wat ek as kind saam met my pa gedeel het, tye wat ek nooit sal vergeet nie.
6 Dec 2021 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Tannie Maria pak vetplantstropers in nuwe boek

Met haar liefde vir kos, die Karoo en mense - en ‘n besondere talent om haarself telkens in moordraaisels vas te loop - het tannie Maria ‘n unieke plek in lesers se harte gekry.
28 May 19 min