Steeds Vrou - Bokoë (René Roux)

Loading player...
As ek eendag moet gaan… My man is my gunsteling-mens, my man is my beste vriend en my man is ook een van die mense wat ek die bangste is om te verloor aan die dood. Hy is ook die een wat ek by my wil hê om my vas te hou die dag as ek moet gaan…
6 Dec 2021 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Tannie Maria pak vetplantstropers in nuwe boek

Met haar liefde vir kos, die Karoo en mense - en ‘n besondere talent om haarself telkens in moordraaisels vas te loop - het tannie Maria ‘n unieke plek in lesers se harte gekry.
28 May 19 min