Kry jou kop reg vir gewigsverlies

Loading player...
Maroela Media het in ʼn onderhoud met Bernadine Douglas, skrywer van ‘Your 12-week body and mind transformation’, oor die belangrikheid van gesonde gewoontes en motivering gesels.
13 Dec 2021 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Tannie Maria pak vetplantstropers in nuwe boek

Met haar liefde vir kos, die Karoo en mense - en ‘n besondere talent om haarself telkens in moordraaisels vas te loop - het tannie Maria ‘n unieke plek in lesers se harte gekry.
28 May 19 min