#DieGrootTrek - Nina dare vir Doep om 'n radio drama te doen.

Loading player...
Na Doepie met Nina en Jennifer gek geskeer het oor hulle drama opvoerings het Nina besluit dit sal n goeie idee wees om te kyk of Doepie ook sy lyf kan akteur hou en saam haar in 'n radio drama kan speel vir die eerste #GrootDare van 2022.
17 Jan 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Brendan Peyper "ou Dae"

Brendan het kom kuier oor sy nuwe enkelsnit "Ou Dae". Dis 'n kyk terug na eenvoudiger tye en roep herinneringe op van alles van Mix-It chats, laatnag Coco Pops en DVD's voor die kaggel, tot eerste soene, garage bands en sorgvrye avonture.
18 Sep 14 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Johan Botha van Solidatiteit

Die Gautengse Onderwysdepartement het volgens Solidariteit erken dat hy nie meer sy statutêr verpligte subsidies aan skole kan betaal nie. Solidariteit en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het daarom Woensdag, 16 September 2026, die parlement gevra om die departement onder administrasie te plaas. Ons gesels met Johan Botha om meer uit…
17 Sep 8 min