Willie Olwage gesels met Bertha oor Kinder evangelisasie

Loading player...
Kann ons ons kinders leer van die volle woord van God op 'n vroeë ouderdom, sonder om hulle te oorweldig? Willie Olwage van El Roi Teater voel sterk dat ons kinders van vroeg af reeds 'n volle verhouding met God kan hê en verstaan.
27 Jan 2022 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Voel jy soms soos 'n bedrieër in jou lewe? Donna Bothma weet...

#VreugdeJoy Donna Bothma van Healing Grace essentiële olies deel hoe Good haar waardigheid herstel het en haar bedrieërsindroom laat vaar het. Sy deel ook oor Belly2Brain se Madiba dag uitdaging en Women of Stature - hoe om in 'n gemeenskap jou geloof uit te leef.
16 Jul 1 hr 21 min