Perspektief praat oor "wit wees in 'n multi-kulturele Suid Afrika"

Loading player...
Baie wit mense beleef ‘n somberheid en ‘n uitsigloosheid oor die toekoms van Suid Afrika en hulle rol daarin. Hulle belewenis is een van uitsluiting en verwyte. Is hierdie uitkyk iets om uitgedaag te word of is dit geregverdig? Hierdie gesprek tussen Jannie Pelser en gaste Prof. Christi van der Westhuizen, ds. Rudie Swanepoel en dr. Braam Hanekom gaan oor "wit wees" in ‘n multi-kuturele Suid Afrika.
2 Feb 2022 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

STAATSREDE 2026

Jannie Pelser en gaste, Prof Andre Duvenhage, Jan Bosman en Dr Pieter Mulder gesels vandag oor die STAATSREDE 2026
18 Feb 54 min

Midde Oosterse konflik & verandering van plekname

Jannie Pelser gesels vandag met Ds Johan vd Merwe oor die Midde Oosterse konflik en vredesonderhandelinge. En dan gesels Jannie met Prof Hein Willemse en Dr Braam Hanekom oor die verandering van plekname en die sensitiwiteit daarvan
4 Feb 53 min