Uit die mond van die suigeling - Wat is reën

Loading player...
Annelie het vir die 4 jarige Luan Eksteen gevra "Wat is reën?" Kan jy raai wat sy antwoord was?
4 Feb 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min